[go: nahoru, domu]

NG gemeente Dutoitspan: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Morne (besprekings | bydraes)
No edit summary
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
 
(23 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
[[BeeldLêer:NG kerk Dutoitspan, 26 Desember 2017, Morné van Rooyen.jpg|230px300px|thumbduimnael|links|Die gemeente se huidige kerkgebou op die hoek van Rose- en Dyerplek, [[Beaconsfield]]. Dis inegwy op [[11 Mei]] [[1957]].]]
[[Beeld:AP Kriel.jpg|thumbduimnael|regs|170px|Ds. [[Abraham Kriel]], leraar van 1881 tot 1893, toe hy [[NG gemeente Langlaagte|Langlaagte]] toe is waar hy die Langlaagte-weeshuis begin het.]]
[[Beeld:Ds J le R Hauptfleisch.jpg|duimnael|links|170px|Ds. Hauptfleisch was Dutoitspan se leraar van 1926 tot hy sy emeritaat aanvaar het in 1940. Hy is in daardie jaar op [[23 Desember]] oorlede.]]
[[Beeld:Ou NG kerk Dutoitspan.jpg|thumbduimnael|linksregs|280px|Die gemeente Dutoitspan se sinkkerkie is op [[1 Desember]] [[1881]] ingewy. Dit het 81 jaar jaar diens in die gemeente gedoen: van [[1 Desember]] [[1881]] tot Julie 1940 as kerk en van 1940 as kerksaal, toewaarna dit in 1962 gesloop is.]]
 
[[Beeld:Ds SJ Perold ouer.jpg|thumbduimnael|linksregs|170px|Ds. [[Stefanus Jacobus Perold|S.J. Perold]] was Duitoitspan se leraar van 1893 tot 1895, toe hy hoofsaaklik weens sy vrou se siekte 'n beroep na Franschhoek moes aanneem. Van 1930 tot sy aftrede in 1936 was hy leraar van Dutoitspan se dogtergemeente [[NG gemeente DuplooysburgPlooysburg|Duplooysburg]], met wie die band besonder heg was tydens sy dienstyd in die 19de eeu.]]
 
[[Beeld:NG kerk Diamantveld, Morné van Rooyen 2017.jpg|duimnael|links|Die [[NG gemeente Diamantveld]] het in 1955 van Dutoitspan afgestig.]]
 
Die '''NG gemeente Dutoitspan''' is die oudste gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Kimberley]], hoewel die gemeente wat die latere stad se naam dra en vroeër Vooruitzicht geheet het, [[NG gemeente Kimberley]], eerste 'n eie leraar beroep en bevestig het. Die twee gemeentes is kort na mekaar in 1872 gestig.
Line 11 ⟶ 17:
 
== Ds. Perold se bediening ==
[[Beeld:Ou NG kerk Dutoitspan.jpg|thumb|links|280px|Die gemeente Dutoitspan se sinkkerkie is op [[1 Desember]] [[1881]] ingewy. Dit het 81 jaar jaar diens in die gemeente gedoen: van 1 Desember 1881 tot Julie 1940 as kerk en van 1940 as kerksaal, toe dit gesloop is.]]
[[Beeld:Ds SJ Perold ouer.jpg|thumb|links|170px|Ds. [[Stefanus Jacobus Perold|S.J. Perold]] was Duitoitspan se leraar van 1893 tot 1895, toe hy hoofsaaklik weens sy vrou se siekte 'n beroep na Franschhoek moes aanneem. Van 1930 tot sy aftrede in 1936 was hy leraar van Dutoitspan se dogtergemeente [[NG gemeente Duplooysburg|Duplooysburg]], met wie die band besonder heg was tydens sy dienstyd in die 19de eeu.]]
 
Binne vier maande ná die vertrek van ds. [[Abraham Kriel]], het Dutoitspan verneem dat prop. [[Stefanus Jacobus Perold|Perold]], tydelike hulpprediker op Oudtshoorn, die beroep na Dutoitspan aangeneem het. Op Vrydagoggend [[30 Junie]] [[1893]], was ’n groot aantal gemeentelede op die Beaconsfield-stasie om die jong leraar en sy eggenote te verwelkom. Alles in die natuur was nat en mooi, want dit het die vorige aand baie gereën. Ná die gebruiklike bekendstelling is almal na die Mission Hall. Ds. [[John Daniel Kestell|J.D. Kestell]], die konsulent, het daar 'n gebed gedoen en daarna 'n kort welkomswoord tot hulle gerig. Namens die kerkraad het die skriba toe 'n adres aan hulle voorgelees. Die gemeentelike verwelkoming het die Vrydagaand in die Beaconsfieldstadsaal plaasgevind. Op die "tea meeting," te midde van die gemeente, vriende, ds. J.D. Kestell en ander besoekende predikante het die burgemeester, namens die plaaslike stadsraad, ds. en mev. Perold baie hartlik verwelkom. 'n Aantal dames het gesorg vir 'n paar lieflike musieknommers.
 
Met die bevestiging, op Saterdagaand [[2 Julie]], het ds. P.J. Perold, die nuwe predikant se broer, van [[Warrenton]] die bevestigingsrede gelewer. Die volgende dag, Sondag, het die jong leraar 'n treffende intreerede na aanleiding van Heb.[[Hebreërs]] 10:7 gehou: "Kyk, ek kom om U wil, 0 God, te doen." Hy het dit baie duidelik gestel dat hy gekom het om te dien, solank die diens na die Wil van God is. In geen ander sin kon hy die dienaar van die gemeente wees nie. Almal teenwoordig was dankbaar dat die vakature so gou weer gevul is. Op sy eerste kerkraadsvervadering het hy in sy toespraak voor die kerkraadslede dit beklemtoon: "Dat wy ons van den Heere geroepen gevoelen moeten om Gods werk te doen." Daarna is al die belangrike boeke van die gemeente, soos die "wette en bepalinge", notules, registers en dokumente deur die kerkraad vir veilige bewaring aan ds. Perold toevertrou.
 
Behalwe sy gewone gemeentelike werk wat hy met toewyding verrig het, is die volgende belangrike besluite deur die kerkraad geneem is: In die toekoms sou daar twee tafels met die Nagmaalsviering wees, een vir dames. Verder sou daar in die vervolg twee maal per jaar katkisasie en aanneming gehou word; eenmaal elke ses weke sou hy 'n diens op [[Plooysburg|Duplooysburg]] gaan hou; en een diens per maand, op 'n Sondagaand, sou in Engels gehou word. Verder is daar herstelwerk aan die [[pastorie]] goedgekeur; drinkwatertenks is voorsien; die preekstoel sou verander word en 'n nuwe musiekinstrument is uit Europa bestel. Die publieke skool, onder die bekwame leiding van die skoolhoof, mnr. R. Keating en sy vier assistente, is nog in die skoolgebou van die kerkraad gehuisves. Die leraar en sy kerkraad het opregte belangstelling in die vordering van die leerlinge getoon en jaarliks die is deur 15 onderwysers onderrig. Ook die twee jongeliede-verenigings in Dutoitspan en Duplooysburg het nog die belangstelling van die jong mense geprikkel.
[[Beeld:Ds W Marais.jpg|thumb|160px|Ds. W.F.P. Marais, leraar van 1896 tot 1912.]]
[[Lêer:Ds Jacob Rabie.jpg|thumb|regs|160px|regs|Ds. Jacob Rabie, 1913 - 1916.]]
[[Beeld:Ds J Visser.jpg|thumb|regs|270px|Ds. en mev. Johannes Visser. Hy was van predikant hier van 1945 af.]]
[[Beeld:JH Frier.jpg|thumb|regs|160px|Ds. J.H. Frier, leraar van 1964 tot 1968.]]
[[Beeld:HC_de_Wet.jpg|thumb|regs|160px|Ds. H.C. de Wet, leraar van 1974 tot 1985.]]
 
Behalwe sy gewone gemeentelike werk wat hy met toewyding verrig het, is die volgende belangrike besluite deur die kerkraad geneem is: In die toekoms sou daar twee tafels met die Nagmaalsviering wees, een vir dames. Verder sou daar in die vervolg twee maal per jaar katkisasie en aanneming gehou word; eenmaal elke ses weke sou hy 'n diens op [[Duplooysburg]] gaan hou; en een diens per maand, op 'n Sondagaand, sou in Engels gehou word. Verder is daar herstelwerk aan die pastorie goedgekeur; drinkwatertenks is voorsien; die preekstoel sou verander word en 'n nuwe musiekinstrument is uit Europa bestel. Die publieke skool, onder die bekwame leiding van die skoolhoof, mnr. R. Keating en sy vier assistente, is nog in die skoolgebou van die kerkraad gehuisves. Die leraar en sy kerkraad het opregte belangstelling in die vordering van die leerlinge getoon en jaarliks die is deur 15 onderwysers onderrig. Ook die twee jongeliede-verenigings in Dutoitspan en Duplooysburg het nog die belangstelling van die jong mense geprikkel.
 
Vroeg in 1895 het ds. Perold beroepe na Sutherland en Franschhoek ontvang. Tot groot teleurstelling van die gemeente besluit hy om na Franschhoek te gaan. Op 14 April, tydens 'n groot Nagmaal, word van Duplooysburg afskeid geneem. Die opkoms was buitengewoon groot, omdat die band tussen Duplooysburg en die leraar "innig en nou was". Ná afloop van die diens is 'n adres en 'n beurs aan hom alleen aangebied, want weens siekte kon mev. Perold nie teenwoordig wees nie. In sy antwoord wat baie gevoelvol was, het hy almal baie hartlik bedank. Sy afskeidspreek in Dutoitspan is op Sondag [[21 April]] gehou oor Fil. 4:9 „Hetgeen gy ook geleerd en ontvangen en gehoord hebt, doet dat, en de God des Vredes zal met uw zyn." Op daardie en die daarop volgende dae het hulle ook van die Sondagskole, die sendinggemeentes en die konsulentgemeente, [[NG gemeente Kimberley|Kimberley]], afskeid geneem.
Line 30 ⟶ 27:
Die gemeentelike afskeid het in die stadsaal van Kimberley in die vorm van 'n "tea meeting" plaasgevind. In die teenwoordigheid van die burgemeester, vriende en leraars van naburige gemeentes is adresse en beurse deur die kerkraad en C.J.V. aan beide ds. en mev. Perold aangebied. In sy bedanking het hy verklaar dat hy altyd tot lof van die gemeente sou praat. Persoonlike omstandighede, waaronder die siekte van sy eggenote, was die enigste oorsaak waarom hy die gemeente so gou verlaat het. Iets wat hy nooit sou vergeet nie, was dat in die skaarstyd daar ruim £40 in beurse aan hul geskenk is. Op 'n gekombineerde kerkraadsvergadering gehou op Woensdagoggend [[24 April]] [[1895]] het hy sy akte van demissie ontvang. Die bande sou egter nooit losgemaak word nie, want die gemeente het hulle liefgehad en seënwense het hom en sy huisgesin vergesel. Nadat hulle eers 'n paar dae by sy broer, ds. P.J. Perold, op Warrenton gekuier het, het hulle op Donderdag [[9 Mei]] na die [[Boland]] vertrek.
 
VandagOmstreeks 2010 het die NG gemeente Dutoitspan amper duisend belydende lidmate en twee medeleraars gehad, maar in 2015 het dit afgeneem tot 644 en een leraar.
 
== Enkele leraars ==
* Stephanus Hendrik Kuhn, 1877 - 1880
*[[Abraham Kriel]], 1881 - 1893
Line 49 ⟶ 46:
*Lucas Marthinus Coreejes, [[19 Desember]] [[1987]] - 1995
 
== Fotogalery van leraars ==
==Bronne==
<gallery>
[[Beeld:Ds W Marais.jpg|thumb|160px|Ds. W.F.P. Marais, leraar van 1896 tot 1912.]]
[[Lêer:Ds Jacob Rabie.jpg|thumb|regs|160px|regs|Ds. Jacob Rabie, 1913 - 1916.]]
Beeld:Ds Jacob Rabie en gesin.jpg|Ds. Jacob Rabie en sy gesin geneem afgeneem toe hy die eerste leraar van Memel was.
[[Beeld:Ds J Visser.jpg|thumb|regs|270px|Ds. en mev. Johannes Visser. Hy was van predikant hier van 1945 af.]]
[[Beeld:JH Frier.jpg|thumb|regs|160px|Ds. J.H. Frier, leraar van 1964 tot 1968.]]
[[Beeld:HC_de_Wet.jpg|thumb|regs|160px|Ds. H.C. de Wet, leraar van 1974 tot 1985.]]
</gallery>
 
== Bronne ==
* [[Phil Olivier|Olivier, ds. P.L.]] (samesteller), ''[[Ons gemeentelike feesalbum]]''. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers, 1952.
* ''Jaarboek van die NG Kerke'', Tydskriftemaatskappy, Wellington, 2008.
* {{af}} Gous, H.G. 1972. ''Die N.G. Kerk Dutoitspan-Gemeente Beaconsfield-Kimberley 1872 - 1972''. Kimberley: Die kerkraad, Dutoitspan.
 
== Eksterne skakels ==
{{DEFAULTSORT:Dutoitspan, NG gemeente}}
* {{af}} [http://www.noordkaapland.co.za/dutoitspan/ Inligting oor die gemeente op die Sinode van Noord-Kaapland se webtuiste] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20160904101346/http://www.noordkaapland.co.za/dutoitspan/ |date= 4 September 2016 }}. URL besoek op 3 November 2014.
 
{{DEFAULTSORT:Dutoitspan, NG gemeente}}
[[Kategorie:Noord-Kaap]]
[[Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika]]