bra
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bra | bra's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bra'tjie | bra'tjies |
- Die selfstandige naamwoord is uit Engels oorgeneem, 'bra' is 'n verkorting van 'brassiere', wat op sy beurt uit Frans van 'brassière' oorgeneem is.
- Die bywoord is Nederlandse streektaal en 'n verkorting van 'braaf'.
- 'n Bandjielose bra word gewoonlik saam met 'n haltertop gedra, om te verhoed dat die tipiese skouerbande uitsteek.
- Hallo my bra, hoe gaan dit vandag?
Vertalings: 1. Onderklere vir vrouens | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
bra |
- Nogal; omtrent; taamlik; in 'n hoë mate.
- Die praatjie is bra vervelig.