dwaaltuin
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dwaaltuin | dwaaltuine |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dwaaltuintjie | dwaaltuintjies |
- Leenvertaling uit Duits Irrgarten.[1]
- دْڤالْ تُیْنْ , meervoud: دْڤالْ تُیْنِی
- 'n Tuin met allerlei gange en kronkelpaaie.
- Maar 'n mens kan nie in hiérdie dwaaltuin verdwaal nie.[2]
Vertalings: dwaaltuin | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | dwaaltuin m | dwaaltuinen |
- IPA:
- Nederlands: [ˈdʋaːɫtœʏ̯n], meervoud: [ˈdʋaːɫtœʏ̯nə(n)]
- Belgies: [ˈdβaːɫtœə̯n], meervoud: [ˈdβaːɫtœə̯nə(n)]
- «Zoo is er b. v. in het Panopticum – als uwen lezers bekend is – onlangs een tuin met verrassingen aangebracht, ik meen door een Berlijner, althans de naam "dwaaltuin" [Irrgarten] maakt de herkomst voldoende openbaar. Waartoe echter alweêr zulk een Germanisme, terwijl toch de naam "doolhof" hier inheemsch en geijkt is?[1]»
- Daar is bv. in die Panopticum – soos dit aan u die lesers bekend is – onlangs 'n tuin met verrassings ingerig, glo deur 'n Berlyner; die naam "dwaaltuin" [Irrgarten] maak mos die herkoms voldoende duidelik. Waarom nogtans weer so 'n germanisme, hoewel tog die naam doolhof hier inheems en geyk is?
- ↑ 1,0 1,1 Provinciale Overijsselsche en Zwolsche courant 1890
- ↑ Langverlof Annemari Coetser Tafelberg, 2008, ISBN 0-624-04664-8, ISBN 978-0-624-04664-6