klas
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
klas | klasse |
- IPA: [klɑs], meervoud: [ˈklɑsə], verlede deelwoord: [xəˈklɑs]
- كْلَسْ , meervoud: كْلَسِی , verlede deelwoord: خِكْلَسْ
- Homogene groep.
- Groep leerlinge of studente in dieselfde studiejaar.
- Les, onderrig aan 'n groep op skool, universiteit.
- Skoollokaal, skoolkamer, klaskamer.
- Kategorie, wetenskaplike groepering.
- Stand in die maatskappy.
- Soort, tipe.
- Kwaliteit, hoedanigheid.
- Afdeling in die verskillende vervoerdienste wat verskil in gerief en reisvrag meebring.
- Gehalte.
Vertalings: klas | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | klas |
Verlede Tyd | ek | het geklas |
- Rangskik in klasse of afdelings.
- Volgens graad, klas, gehalte, grootte of soort groepeer, skei.
- Klassifiseer.
Vertalings: klas | |||
---|---|---|---|