- IPA: [puə̯səˈtif], meervoud: [puə̯səˈtivə]
- stellend: [puə̯səˈtif], attributief: [puə̯səˈtivə], partitief: [puə̯səˈtifs]
- vergrotend: [puə̯səˈtivər], partitief: [puə̯səˈtivərs]
- oortreffend: [puə̯səˈtifstə]
- پُوَسِتِیفْ , meervoud: پُوَسِتِیڤِی
- stellend: predikatief: پُوَسِتِیفْ , attributief: پُوَسِتِیڤِی , partitief: پُوَسِتِیفْسْ
- vergrotend: پُوَسِتِیڤِرْ , partitief: پُوَسِتِیڤِرْسْ
- oortreffend: پُوَسِتِیفْسْتِی
- Stellig, seker.
- Werklik, wat streng bepaal is.
- (wisk.:) Groter as nul.
- (taalkunde)) Die bevestigende teenoor negatief.
- (taalkunde) Stellende trap.
- Afdruk van 'n foto.
- 2. Stellende trap