pal
Bywoord |
---|
pal |
- Afkomstig uit Nederlands, via Frans pal (spitstoelopende paal), via Latyn pālus (paal). Reeds opgeteken deur Pannevis (1880)[1] en Verklarende Afrikaanse Woordeboek (1936).
- 1. Onwrikbaar, onbeweeglik, vasstaande.
- 2. Gedurig; alewig, voortdurend, aanhoudend.[2]
- 3. Bestendig, altyd.
- 1. Pal staan (vroeër in Nederlands te palle staan).
- 2. Jy is pal laat!
- 3. Die wind waai in die winter nog pal uit die Noorde.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|