[go: nahoru, domu]

Google Boodskappe

4,4
14,1 m resensies
5 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Google Boodskappe is die amptelike Google-app vir boodskappe via Ryk kommunikasiedienste (RCS), met SMS/MMS as reserwe. Stuur 'n boodskap aan enige iemand vanaf mobiele toestel of rekenaar met die betroubaarheid van SMS'e en die rykheid van klets. Bly in aanraking met vriende en familie, stuur groep-SMS'e, en deel jou gunstelingprente, -GIF's, -emosiekone, -plakkers, -video's en oudioboodskappe.

Skoon, intuitiewe en gerieflike ontwerp
Kitskennisgewings, slim antwoorde en 'n vars, nuwe ontwerp maak kommunikasie vinniger en meer pret. Met donker modus kan jy Boodskappe gemaklik in situasies met min lig gebruik.

Maklike deling
Kies of neem foto's en video's direk vanuit die program en deel dit maklik. Jy kan selfs oudioboodskappe aan jou kontakte stuur.

Ryker gespekke
Stuur oudioboodskappe, emosiekone, plakkers of jou ligging. Jy kan ook betalings met Google Pay stuur en ontvang.

Kragtige soek
Jy kan nou meer van die inhoud vind wat in jou gesprekke gedeel is: tik op die soek-ikoon en kies 'n spesifieke kontak om jou boodskapgeskiedenis met hulle en al die foto's, video's, adresse of skakels wat julle met mekaar gedeel het, te sien.

Kletskenmerke (RCS)
Jy kan op gesteunde diensverskaffers boodskappe oor Wi-Fi of jou datanetwerk stuur, sien wanneer vriende tik of jou boodskappe gelees het, deel prente en video's in hoë gehalte en nog meer.

Boodskappe word gesteun op toestelle wat Android™ 5.0 Lollipop en hoër gebruik. Program beskikbaar op Wear OS-toestelle
Opgedateer op
24 Sep. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Persoonlike inligting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 8 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,4
14 m resensies
Natasja
20 Julie 2024
Maklik en vinnig om te gebruik
Was dit vir jou nuttig?
Afrantha De Jager
13 Mei 2024
Love it
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Jacobus Noordwyk
06 Februarie 2024
N positiewe kommunikasie middel met banke, ens
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?