[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

meer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vissermanne en hul bote by die Victoriameer.
Enkelvoud Meervoud
  meer     mere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  meertjie     meertjies  
Groot stuk water, groter as 'n dam, wat deur land omring word.
Die Victoriameer is die grootste meer in Afrika.

    Vertalings

  Vertalings:    meer
Engels: lake(en)
Nederlands: meer(nl)
Bywoord
Stellend   baie  
Vergrotend   meer  
Oortreffend   meeste  
Vergrotende trap van baie.
Ek het meer lekkers as jy.

    Antonieme

minder

    Vertalings

  Vertalings:    meer
Engels: more(en)
Nederlands: meer(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  meer 
Verlede Tyd  ek   het gemeer        
In ’n hawe vasmaak.
Die matroos meer sy boot vas. Hy het die boot vasgemeer.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor meer.