bug
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bug | bugs |
- Gogga.
- 'n Afluister-, afloer-, of ander spioenasietoestel.
- (sagteware, elektronika, ens.) Ontwerpfout of ontwikkelingsfout.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | bug |
he, she, it | bugs | |
Verlede Tyd | bugged | |
Verlede Deelwoord | bugged | |
Teenwoordige Deelwoord | bugging | |
Verdere vervoegings: bug (vervoeging) |
- 'n Afluister- of ander spioenasietoestel installeer.