[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

bedien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bedien 
Verlede Tyd  ek   het bedien        
be•dien
Mense gee wat hulle nodig het, soos om kos en drank tydens 'n ete aan te dra of klante in 'n winkel te help.
Die kelnerin bedien die klante in die restaurant.
Is u al bedien?
«Wie die altaar bedien, moet van die altaar lewe.»
Elkeen behoort 'n bestaan uit sy beroep te kan maak.

    Vertalings

  Vertalings:    bedien
Engels: serve(en)
Nederlands: bedienen(nl)