[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

bloudwerg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
blou•dwerg
Enkelvoud Meervoud
  bloudwerg     bloudwerge  
(sterrekunde) ’n Ster van die hoofreeks met ’n massa van 15 tot 90 keer dié van die son en ’n oppervlaktemperatuur van tussen 30 000 en 1 000 000 kelvin; uiters skaars – daar is na raming nie meer as 20 000 in die hele Melkweg nie.[1]
dwerg
rooidwerg
geeldwerg
witdwerg

    Vertalings

  Vertalings:    bloudwerg
Engels: blue dwarf(en)
Esperanto: bluaj nanoj(eo)
  1. Scientists Begin To Tease Out A Hidden Star's Secrets, ScienceDaily, 27 Julie 1998. Besoek op 13 November 2007

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloudwerg.