lol
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lol |
Verlede Tyd | ek | het gelol |
- Hulp:IPA: [lɔl]
- lol
- Om te hinder; lastig te val; neul; karring; peuter; vroetel.
- Probleme veroorsaak; moeilikheid gee.
- Moenie aan my lol nie. Sy lol al heeldag oor haar sakgeld.
- Die swembad se pomp lol al weer.
- Jy is 'n regte lolpot (iemand wat gedurig neul).
Vertalings: lol | |||
---|---|---|---|