[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

toon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tone
Enkelvoud Meervoud
  toon     tone    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  toontjie     toontjies  
toon
  1. (anatomie) Een van die vyf lede aan die punt van die voet.
  2. (musiek) 'n Klank met 'n bepaalde herkenbare hoogte; trilling met 'n frekwensie.
  3. Manier waarop 'n mens praat; intonasie in die gesproke taal.
  1. Ek het my toon gestamp.
  2. Die toonhoogte van die laer tone word laer namate klankdruk toeneem.
  3. Die verkoopsman het 'n irriterende toon.
Hy gee die toon aan (neem leiding).

    Vertalings

  Vertalings:   1. Een van die vyf lede van die voet
Engels: toe(en)
Frans: orteil(fr)
Nederlands: teen(nl)
  Vertalings:   2. 'n Klank met 'n bepaalde herkenbare hoogte
Engels: tone(en)
Nederlands: toon(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  toon 
Verlede Tyd  ek   het getoon        
Wys; aandui; laat sien; duidelik maak.
Dit toon hoe moedig en bevoeg hy werklik was.

    Vertalings

  Vertalings:    toon
Engels: show(en), display(en)
Nederlands: tonen(nl)