[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

trou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die bruidegom sit die trouring aan sy bruid se vinger.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  trou 
Verlede Tyd  ek   het getrou        
trou
In die huwelik bevestig; in die eg verbind word.
Ek trou op 5 September.
«Trou is nie perdekoop nie.»
Trou is ’n ernstige saak.
Haastig trou bring gou berou (leer mekaar eers goed ken voor jy trou).
«Jakkals trou met wolf se vrou.»
Die son skyn terwyl dit reën.
Sy trou met die handskoen (by die afwesigheid van die bruidegom).

    Vertalings

  Vertalings:    trou
Engels: marry(en)
Nederlands: trouwen(nl)
Xhosa: enda
Enkelvoud Meervoud
  trou     troue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  trouetjie     trouetjies  
  1. 'n Verbintenis eerbiedig; getrouheid; eerlikheid; standvastigheid.
  2. Die huwelik.
  1. Jy kan op jou vriende se trou reken.
  2. My troue is op 2 Januarie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trust(en), faith(en)
Nederlands: trouw(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   trou     troue        
Vergrotend   trouer      
Oortreffend   trouste  
Lojaal; op wie mens weer opnuut 'n beroep kan doen.
Hy is 'n troue werknemer vir sy baas.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: faithful(en), loyal(en)
Nederlands: trouw(nl)


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) trou m trous
(met lidwoord) le trou les trous
Hulp:IPA: [tʁu]
   
(lêer)
Gat