[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

wysig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wysig 
Verlede Tyd  ek   het gewysig        
   
(lêer)
wy•sig
Sodanig aan iets werk dat dit anders word.
'n Wiki is 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig.

    Sinonieme

verander
wysiging, wysigings, wysiginge

    Vertalings

  Vertalings:    wysig
Engels: modify(en), alter(en), change(en)
Nederlands: wijzigen(nl)