[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

wandel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
   
(lêer)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wandel 
Verlede Tyd  ek   het gewandel    
Teenwoordige deelwoord wandelende   
Verlede deelwoord gewandelde   
wan•del
Om te kuier as sport
  1. Laat my langs die heide wandel,
    Waar die heiderosies blom
    Waar uit bossies en groen weiland
    Nuwe lenteliedjes kom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    wandel
Duits: spazieren(de)
Nederlands: wandelen(nl)