1329
Voorkoms
1329 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1324 | 1325 | 1326 | 1327 | 1328 | ◄ 1329 ► | 1330 | 1331 | 1332 | 1333 | 1334 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1329 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1329 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- Die katedraal van Orléans, gewy aan die Heilige Kruis is opgerig is. Die bou het begin in 1278.
- 27 Maart – Pous Johannes XXII veroordeel die leerstellings van Meester Eckhart in die bul "In Agro Dominico".
- 24 Augustus – Teenpous Nicolaas V onderwerp hom aan Pous Johannes XXII.