[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

2014 Britse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 19:50, 22 Januarie 2021 (Renuitslag)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die 2014 Formule Een Britse Grand Prix is op 6 Julie 2014 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje, gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:33.796 1:33.068 1:32.248 1
2 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:45.086 1:36.410 1:37.386 2
3 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 1:44.425 1:36.579 1:38.200 3
4 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:41.271 1:37.112 1:38.329 4
5 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 1:42.507 1:37.370 1:38.417 5
6 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:41.058 1:34.870 1:39.232 6
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:42.146 1:37.350 1:40.457 7
8 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:44.710 1:38.166 1:40.606 8
9 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 1:41.032 1:36.813 1:40.707 9
10 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Renault 1:43.040 1:37.800 1:40.855 10
11 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 1:43.121 1:38.496 11
12 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Ferrari 1:41.169 1:38.709 12
13 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Ferrari 1:42.082 1:39.800 17
14 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 1:43.285 1:40.912 19
15 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Renault 1:43.892 1:44.018 20
16 99 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Sauber-Ferrari 1:42.603 Geen tyd 13
17 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:45.318 14
18 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:45.695 15
19 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 1:45.935 16
20 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:46.684 18
107% tyd: 1:47.406
21 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 1:49.421 21
22 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 1:49.625 22
← VOOR          Posisies na kwalifisering vir die 2014 Britse Grand Prix
← VOOR          Wegspringrooster vir die 2014 Britse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 52 2:26:52.094 6 25
2 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 52 +30.135 14 18
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 52 +46.495 8 15
4 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 52 +47.390 3 12
5 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 52 +53.864 2 10
6 14 Vlag van Spanje Spanje Fernando Alonso Ferrari 52 +59.946 16 8
7 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 52 +1:02.563 5 6
8 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 52 +1:28.692 4 4
9 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 52 +1:29.340 9 2
10 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Renault 51 +1 rondte 10 1
11 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 51 +1 rondte 7
12 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 51 +1 rondte 11
13 99 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Sauber-Ferrari 51 +1 rondte 15
14 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Ferrari 51 +1 rondte 12
15 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 50 +2 rondtes 22
16 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Ferrari 50 +2 rondtes 17
17 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Renault 49 Enjin 20
DNF 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 28 Ratkas 1
DNF 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 11 Suspensie 21
DNF 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 9 Botsing 19
DNF 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 0 Ongeluk 15
DNF 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 0 Ongeluk 18