Barbara Pepper
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Pepper | |
Geboorte | 31 Mei 1915 |
---|---|
Sterfte | 18 Julie 1969 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Pepper (31 Mei 1915 – 18 Julie 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sagebrush Troubadour (1935), Foreign Correspondent (1940), en Kiss Me, Stupid (1964), en in die televisiereeks Green Acres (1965).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1934: Our Daily Bread
- 1935: Sagebrush Troubadour
- 1935: Waterfront Lady
- 1935: The Singing Vagabond
- 1936: Mummy's Boys
- 1936: The Rogues' Tavern
- 1936: Taming the Wild
- 1937: The Westland Case
- 1938: Hollywood Stadium Mystery
- 1939: Colorado Sunset
- 1940: Foreign Correspondent
- 1942: One Thrilling Night
- 1943: Girls in Chains
- 1946: Terror Trail
- 1964: Kiss Me, Stupid
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: Green Acres
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: Poor Mr. Campbell