[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Emilia Fox

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur InternetArchiveBot (besprekings | bydraes) op 22:38, 14 Augustus 2021 (Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Emilia Fox
Geboortenaam Emilia Rose Elizabeth Fox
Geboorte 31 Julie 1974
Londen, Engeland
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Aktrise
Rolprente Silent Witness
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emilia Rose Elizabeth Fox (* 31 Julie 1974 in Londen, Engeland) is 'n Britse aktrise. Sy is die dogter van Edward Fox en Joanna David. Sy is bekend vir haar rol as Nikki Alexander in Silent Witness. Verder het sy rolle in onder ander Pride & Prejudice en The Pianist gehad. Sy praat Duits en Frans.

Selektiewe filmografie

[wysig | wysig bron]
  • Pride & Prejudice (1995)
  • Rebecca (1997)
  • Blink (1998)
  • Bad Blood (1999)
  • David Copperfield (1999)
  • Randall & Hopkirk (Deceased) (2000)
  • Other People’s Children (2000)
  • The Pianist (2002)
  • Prendimi l’anima (2002)
  • Coupling (2002)
  • Helen of Troy (2003)
  • 3 Blind Mice (2003)
  • Henry VIII (2003)
  • Gunpowder, Treason & Plot (2004)
  • Things to Do Before You’re 30 (2004)
  • La tigre e la neve (2005)
  • Keeping Mum (2005)
  • Cashback (2006)
  • Born Equal (2006)
  • Silent Witness (2004-2009)
  • Fallen Angel (2007)
  • Ballet Shoes (2007)
  • Consuming Passion (2008)
  • Dorian Gray (2009)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]