[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Glendale, Kalifornië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Voyageur (besprekings | bydraes) op 18:04, 1 Junie 2017 (Begin nuwe artikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Glendale [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in Los Angeles County, die mees bevolkte distri in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Sy bevolking is in 2014 op iets meer as 200 000 beraam wat van Glendale die derde grootste nedersetting in Los Angeles County en die 23ste grootste in die deelstaat maak. Glendale is sowat 8 myl (13 km) noord van die middestad van Los Angeles geleë.