[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Glendale, Kalifornië: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Skakel
 
(13 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
'''Glendale''' [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in [[Los Angeles County]], die mees bevolkte distri in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[Kalifornië]]. Sy bevolking is in 2014 op iets meer as 200 000 beraam wat van Glendale die derde grootste nedersetting in Los Angeles County en die 23ste grootste in die deelstaat maak. Glendale is sowat 8 myl (13 km) noord van die middestad van [[Los Angeles]] geleë.
! align="center" colspan="2" style="color: #000000; background: #f7f8ff; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Glendale'''<br />
[[Lêer:Glendale from Forest Lawn.jpg|280px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
| '''Kaart'''
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:LA County Incorporated Areas Glendale highlighted.svg|180px|senter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Seal of Glendale, California.png|75px|senter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Flag of Glendale, California.png|90px|senter]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of the United States.svg|20px]] [[Verenigde State]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Deelstaat'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of California.svg|20px]] [[Kalifornië]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''[[County (Verenigde State)|County]]'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Los Angeles County]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Koördinate'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|34|08|46|N|118|15|18|W}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Gestig op'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[1884]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Geïnkorporeer op'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[15 Februarie]] [[1906]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Oppervlakte:'''
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Totaal
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 79.2 [[vierkante kilometer|vk km]]
|-
| &nbsp;'''Hoogte bo seevlak'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 159 m
|- style="border-top:1px solid #999;"
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Bevolking:'''
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Totaal (skatting 2014)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 200&nbsp;167
|-
| &nbsp;- Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 2&nbsp;400/vk km


|-
Glendale, 'n voorstad in die Groter Los Angelesgebied, is in die uiterste suidooste van die San Fernando-vallei geleë en word deur die Verdugo-berge in twee dele verdeel. Dit word in die noordweste begrens deur twee stadsdele van Los Angeles, Sun Valley en Tujunga; in die noordooste deur La Cañada Flintridge en die nie-geïnkorporeerde gebied van La Crescenta; in die weste deur Burbank en Griffith Park; in die ooste deur Eagle Rock en [[Pasadena]]; in die suide deur Atwater Village; en in die suidooste deur Glassell Park. Vier groot snelweë - Golden State Freeway, Ventura Freeway, Glendale Freeway en Foothill Freeway - loop deur die stad.
|&nbsp;'''Tydsone'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | PST ([[UTC]] -8) <br /> Somertyd: PDT (UTC -7)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Klimaat'''
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Tipe
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | Mediterreense klimaat
|-
| &nbsp;- Gemiddelde jaarlikse temperatuur
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 18&nbsp;°C
|-
| &nbsp;- Gem. temp. Januarie/Julie
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 9–19 / 17–26&nbsp;°C
|-
| &nbsp;- Gemiddelde jaarlikse neerslae
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 89.3 mm
|-
|&nbsp;'''Munisipale administrasie'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | Stadsraad & -bestuurder
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Amptelike Webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://www.glendaleca.gov/ ''glendaleca.gov'']
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Glendale''' [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in [[Los Angeles County]], die mees bevolkte distrik in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[Kalifornië]]. Sy bevolking is in 2014 op iets meer as 200&nbsp;000 beraam wat van Glendale die derde grootste nedersetting in Los Angeles County en die 23ste grootste in die deelstaat maak. Glendale is sowat 8 myl (13&nbsp;km) noord van die middestad van [[Los Angeles]] geleë.


Glendale, 'n voorstad in die Groter Los Angelesgebied, is in die uiterste suidooste van die San Fernando-vallei geleë en word deur die Verdugo-berge in twee dele verdeel. Dit word in die noordweste begrens deur twee stadsdele van Los Angeles, Sun Valley en Tujunga; in die noordooste deur La Cañada Flintridge en die nie-geïnkorporeerde gebied van La Crescenta; in die weste deur Burbank en Griffith Park; in die ooste deur Eagle Rock en [[Pasadena, Kalifornië|Pasadena]]; in die suide deur Atwater Village; en in die suidooste deur Glassell Park. Vier groot snelweë Golden State Freeway, Ventura Freeway, Glendale Freeway en Foothill Freeway loop deur die stad. 'n Aantal bekende ondernemings en rolprentateljees het hulle in Glendale gevestig, waaronder ''Disney Consumer Products'', ''DreamWorks Studios'' en ''Walt Disney Animation Studios''.<ref>{{Cite web |url=http://www.glendaleca.gov/government/departments/glendale-economic-development-corporation/10-reasons-to-locate-in-glendale |title=''City of Glendale, CA: 10 Reasons to Locate in Glendale. Besoek op 1 Junie 2017'' |access-date= 1 Junie 2017 |archive-date= 1 Junie 2017 |archive-url=https://web.archive.org/web/20170601230331/http://www.glendaleca.gov/government/departments/glendale-economic-development-corporation/10-reasons-to-locate-in-glendale |url-status=dead }}</ref>
Glendale huisves een van die grootste gemeenskappe van Amerikaners van Armeense afkoms.<ref>[http://www.npr.org/2015/04/25/402229648/the-armenian-diaspora-remembers-and-mourns ''npr.org, 25 April 2015: The Armenian Diaspora Remembers And Mourns. Besoek op 1 Junie 2017'']</ref> In Forest Lawn Memorial Park, 'n begraafplaas in privaatbesit, het naas plaaslike inwoners ook talle bekende persoonlikhede - onder wie Nat King Cole, Michael Curtiz, Sammy Davis, Jr., [[Michael Jackson]] (in die Groot Mausoleum), [[William Mulholland]], [[Elizabeth Taylor]] en [[Spencer Tracy]] - hul laaste rusplek gevind. Grand Central Airport was die vertreklughawe vir die eerste kommersiële transkontinentale vlug van wes na oos deur [[Charles Lindbergh]].

Glendale huisves een van die grootste gemeenskappe van Amerikaners van Armeense afkoms.<ref>[http://www.npr.org/2015/04/25/402229648/the-armenian-diaspora-remembers-and-mourns ''npr.org, 25 April 2015: The Armenian Diaspora Remembers And Mourns. Besoek op 1 Junie 2017'']</ref> In Forest Lawn Memorial Park, 'n [[begraafplaas]] in privaatbesit, het naas plaaslike inwoners ook talle bekende persoonlikhede onder wie [[Nat King Cole]] en sy dogter [[Natalie Cole]], [[Michael Curtiz]], [[Sammy Davis Jr.]], [[Clark Gable]], [[Michael Jackson]] (in die Groot Mausoleum), [[William Mulholland]], [[Elizabeth Taylor]] en [[Spencer Tracy]] hul laaste rusplek gevind. Grand Central Airport was die vertreklughawe vir die eerste kommersiële transkontinentale vlug van wes na oos deur [[Charles Lindbergh]].


== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}


[[Kategorie:Nedersettings in Kalifornië]]
[[Kategorie:Nedersettings in Kalifornië]]

Huidige wysiging sedert 14:12, 16 Mei 2022

Glendale

Kaart Wapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Kalifornië
 County Los Angeles County
 Koördinate 34°08′46″N 118°15′18″W / 34.14611°N 118.25500°W / 34.14611; -118.25500
 Gestig op 1884
 Geïnkorporeer op 15 Februarie 1906
 Oppervlakte:  
 - Totaal 79.2 vk km
 Hoogte bo seevlak 159 m
 Bevolking:  
 - Totaal (skatting 2014) 200 167
 - Bevolkingsdigtheid 2 400/vk km
 Tydsone PST (UTC -8)
Somertyd: PDT (UTC -7)
 Klimaat  
 - Tipe Mediterreense klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 18 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 9–19 / 17–26 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 89.3 mm
 Munisipale administrasie Stadsraad & -bestuurder
 Amptelike Webwerf glendaleca.gov

Glendale [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in Los Angeles County, die mees bevolkte distrik in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Sy bevolking is in 2014 op iets meer as 200 000 beraam wat van Glendale die derde grootste nedersetting in Los Angeles County en die 23ste grootste in die deelstaat maak. Glendale is sowat 8 myl (13 km) noord van die middestad van Los Angeles geleë.

Glendale, 'n voorstad in die Groter Los Angelesgebied, is in die uiterste suidooste van die San Fernando-vallei geleë en word deur die Verdugo-berge in twee dele verdeel. Dit word in die noordweste begrens deur twee stadsdele van Los Angeles, Sun Valley en Tujunga; in die noordooste deur La Cañada Flintridge en die nie-geïnkorporeerde gebied van La Crescenta; in die weste deur Burbank en Griffith Park; in die ooste deur Eagle Rock en Pasadena; in die suide deur Atwater Village; en in die suidooste deur Glassell Park. Vier groot snelweë – Golden State Freeway, Ventura Freeway, Glendale Freeway en Foothill Freeway – loop deur die stad. 'n Aantal bekende ondernemings en rolprentateljees het hulle in Glendale gevestig, waaronder Disney Consumer Products, DreamWorks Studios en Walt Disney Animation Studios.[1]

Glendale huisves een van die grootste gemeenskappe van Amerikaners van Armeense afkoms.[2] In Forest Lawn Memorial Park, 'n begraafplaas in privaatbesit, het naas plaaslike inwoners ook talle bekende persoonlikhede – onder wie Nat King Cole en sy dogter Natalie Cole, Michael Curtiz, Sammy Davis Jr., Clark Gable, Michael Jackson (in die Groot Mausoleum), William Mulholland, Elizabeth Taylor en Spencer Tracy – hul laaste rusplek gevind. Grand Central Airport was die vertreklughawe vir die eerste kommersiële transkontinentale vlug van wes na oos deur Charles Lindbergh.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "City of Glendale, CA: 10 Reasons to Locate in Glendale. Besoek op 1 Junie 2017". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2017. Besoek op 1 Junie 2017.
  2. npr.org, 25 April 2015: The Armenian Diaspora Remembers And Mourns. Besoek op 1 Junie 2017