[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Katie Featherston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 21:52, 14 Mei 2019 (Robot voeg by: Kategorie:Geboortes in 1982)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Katie Featherston
Geboorte 20 Oktober 1982 (1982-10-20) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katie Featherston (gebore 20 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Paranormal Activity (2007) en in die televisiereekse The River (2012) en Solace for the Unloved (2017).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2007: Paranormal Activity
  • 2010: Paranormal Activity 2
  • 2012: Paranormal Activity 4
  • Some Girls

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2012: The River
  • 2013: Act-Anon
  • 2017: Solace for the Unloved

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2006: Mutation

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]