[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Land (dubbelsinnig)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 01:32, 18 Februarie 2020 (Artikel is wees.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

'n Land is 'n staatskundige verdeling van 'n aardrykskundige entiteit, 'n soewereine grondgebied. Dit word egter in ander kontekste ook gebruik:

  • In landbou word 'n stuk grond waar plante verbou word 'n land genoem, bv. mielieland.
  • Vasteland is 'n term wat gebruik word vir 'n groot landmassa, in kontras met 'n eiland.
  • As werkwoord: 'n Vliegtuig land aan die einde van 'n vlug.