[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Saturn IB

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 20:53, 15 Mei 2023 (Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Saturn IB was 'n Amerikaanse lanseer vuurpyl wat deur NASA in diens gestel is vir gebruik in die Apollo-program. Dit is 'n verbeterde Saturn I, die S-IV tweedefase van (400,000 N) is vervang met 'n S-IVB (890,000 N) vuurpyl.