[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Tydsnede (geologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 09:30, 12 Maart 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

’n Tyd of tydsnede is op die geologiese tydskaal ’n tydperk waarin epogge verdeel word.

Die Paleogeen-periode bestaan byvoorbeeld uit die epogge Paleoseen, Eoseen en Oligoseen en die epog Paleoseen uit die tydsnedes Danium, Selandium en Tanetium.