[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Tiwa: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
EmausBot (besprekings | bydraes)
k r2.6.4) (robot Verander: diq:Cumurêtê Tuva
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
 
(23 wysigings tussenin deur 16 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Russiese deelgebied
{| align="right" border="0" rules="none" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 2px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #efefef"
! colspan="2" style="background-color: #ff8080" |'''Republiek van Tiwa'''<br />'''(Республика Тыва)'''
| naam= Republiek van Tiwa<br />Тыва Республика
| beeld= Tuva in Russia.svg
|-<br />
| ligging van Tiwa in Rusland.
|- class="hiddenStructure{{{beeld|Russia - Tuva Republic (2008-01).svg}}}" style="text-align: center;"
| colspan="2" | [[Lêer:Russia - Tuva Republic (2008-01).svg|300px| ]]<br />{{{onderskrif|Ligging van Tiwa}}}
| land= [[Lêer:Flag of Russia.svg|20px|border]] [[Rusland|Russiese Federasie]]
| feddistrik= [[Federale distrik Siberië|Siberië]]
|-
| ekonstreek= [[Oos-Siberië]]
| valign="top"| '''Land''': || [[Lêer:Flag of Russia.svg|20px]] [[Rusland|Russiese Federasie]]
| stigting= [[13 Oktober]] [[1944]]
|-
| hoofstad= [[Kizil]]
| valign="top"| '''Russiese naam''': || Республика Тува / Тыва
| hoof= Sjolban Kara-ool
|-
| amp= President
| valign="top"| '''Plaaslike naam''': || Республика Тыва
| wetgewer= Groot Choeral
|-
| sensus= 2010
| valign="top"| '''Status''': || [[Outonome republiek]]
| totaal= 307&nbsp;930
|-
| rang1= 77ste
| valign="top"| '''Federale distrik''': || [[Federale distrik Siberië|Siberië]]
| digtheid= 1,81/km²
|-
| stedelik= 53,1%
| valign="top"| '''Hoofstad''': || [[Kizil]]
| plattelands=46,9%
|-
| oppervlakte= 170&nbsp;500&nbsp;km²
| valign="top"| '''Rang: oppervlakte''': || 21
| rang2= 21ste
|-
| tydsone= [[UTC+08:00]]
| valign="top"| '''Oppervlakte''': || 168 606,3
| registrasie= 17
|-
| tale= [[Russies]], [[Tiwaans]]
| valign="top"| '''Wateroppervlakte''': || 0,5%
| webtuiste= http://gov.tuva.ru/
|-
| wapen-vlag=
| valign="top"| '''Rang: bevolking''': || 77
[[Lêer:Coat of arms of Tuva.svg|links|120px]]
|-
[[Lêer:Flag of Tuva.svg|regs|120px|border]]
| valign="top"| '''Bevolking''': || 305 510 (2002)
}}
|-
| valign="top"| '''Tale''': || [[Russies]], [[Tiweens]]
|-
| valign="top"| '''Streek''': || Suidwes-Siberië
|-
| valign="top"| '''Godsdiens''': || [[Tibettaans Boeddhisme]], [[sjamanisme]]
|-
| valign="top"| '''President''': || [[Sjolban Kara-ool]]
|-
| valign="top"| '''Premier''': || [[Aleksandr Brokert]]
|-
| valign="top"| '''Amptelike webtuiste''': || [http://gov.tuva.ru/ gov.tuva.ru]
|-
| valign="top"| '''Volkslied''': || Tooroektoeg Dolgaj Tangdym
|-
| valign="top"| '''Tydsone''': || 7
|-
| align="center" width="140px" |[[Lêer: Coat of Arms of Tuva (Tyva).png |125px]]<br />{{{onderskrif|Wapen}}}
| align="center" width="140px" |[[Lêer: Flag of Tuva.svg |125px]]<br />{{{onderskrif|Vlag}}}
|}
'''Tiwa''', voorheen '''Toewa''' ([[Russies]]: Республика Тува; Республика Тыва; Tiweens: Тыва Республика), is ’n [[Outonome republieke van Rusland|outonome republiek]] in die [[Rusland|Russiese Federasie]]. Die yl bevolkte gebied lê in die suidweste van [[Siberië]] noord van [[Mongolië]]. In die weste grens Tiwa aan die Republiek van [[Altai]], in die noorde aan die Republiek van [[Chakassië]], [[Krasnojarsk]] en [[Irkoetsk]] en in die weste aan die Republiek van [[Boerjatië]].


'''Tiwa''', voorheen '''Toewa''' ([[Russies]]: Республика Тува; Республика Тыва; [[Tiwaans]]: Тыва Республика), is ’n [[Republieke van Rusland|outonome republiek]] in die [[Rusland|Russiese Federasie]]. Die yl bevolkte gebied lê in die suidweste van [[Siberië]] noord van [[Mongolië]]. In die weste grens Tiwa aan die [[Altai|Republiek Altai]], in die noorde aan die [[Chakassië|Republiek Chakassië]], [[Krasnojarsk]] en [[Irkoetsk]] en in die weste aan die [[Boerjatië|Republiek Boerjatië]].
Die hoofstad is [[Kizil (stad)|Kizil]]. Dié stad lê volgens sommige presies op die geografiese middelpunt van [[Asië]]. Nog iets waarvoor Tiwa bekend is, is dat daar met sowel [[rendier]]e as [[kameel|kamele]] geteël word, asook die tradisionele botoonsang.

Die hoofstad is [[Kizil]]. Dié stad lê volgens sommige presies op die geografiese middelpunt van [[Asië]]. Nog iets waarvoor Tiwa bekend is, is dat daar met sowel [[rendier]]e as [[kameel|kamele]] geteel word, asook die tradisionele botoonsang.


== Geskiedenis ==
== Geskiedenis ==
=== Vroeë geskiedenis ===
=== Vroeë geskiedenis ===
Tiwa word reeds baie lank bewoon en is ’n lang tyd oorheers deur ander volke. Van die [[13de eeu|13de]] tot die [[18de eeu]] val dit onder die bestuur van die Mongole, waarna dit in [[1757]] deur die [[Qing-dynastie|Mantsjoe]] verower word. Hulle hernoem die gebied die provinsie "Tannoe-Oerangtsjai". Vanaf die [[19de eeu]] begin Russe hulle in die gebied vestig. In die begin van die [[20ste eeu]] lei die steeds groter wordende Russiese bevolking daartoe dat [[tsaar]] [[Nikolaas II van Rusland|Nikolaas II]] in [[1911]] troepe na die gebied stuur weens die toenemende aantal aanvalle op Russe. Twee jaar later, in [[1914]], word Tannoe-Toewa tot protektoraat van Rusland verklaar.
Tiwa word reeds baie lank bewoon en is ’n lang tyd oorheers deur ander volke. Van die [[13de eeu|13de]] tot die [[18de eeu]] val dit onder die bestuur van die [[Mongole]], waarna dit in [[1757]] deur die [[Mantsjoe]] verower word. Hulle hernoem die gebied na '''Tannoe-Oerjantsjai'''. Vanaf die [[19de eeu]] begin Russe hulle in die gebied vestig. In die begin van die [[20ste eeu]] is dit vir 'n rukkie onafhanklik. Eindelik lei die steeds groter wordende Russiese bevolking daartoe dat [[tsaar]] [[Nikolaas II van Rusland|Nikolaas II]] in [[1911]] troepe na die gebied stuur weens die toenemende aantal aanvalle op Russe. Twee jaar later, in [[1914]], word dit tot 'n protektoraat van Rusland verklaar.


=== Ná die Russiese Rewolusie ===
=== Ná die Russiese Rewolusie ===
In [[1917]] breek onluste in die gebied uit tussen Mongole, Toewene, die [[Rooi Leër]] en die [[Wit Leër]] weens die magsvakuum wat ontstaan het ná die [[Russiese Rewolusie (1917)|Russiese Rewolusie]]. In [[1920]] val die Rooi Leër die gebied binne en in [[1921]] verkry dit onafhanklikheid as die [[Volksrepubliek van Toewa]]. Die republiek is kommunisties, maar verkry deur die eerste president, [[Kuular Donduk]], tog reeds ’n eie karakter. Hy voer die [[Tibettaans Boeddhisme|Lamaïsme]] in as staatsgodsdiens en probeer van die land ’n [[teokrasie]] maak. Dit was egter nie wat die kommunistiese leiers in Rusland in gedagte gehad het nie en Donduuk word vervang deur die pro-Russiese kommunis [[Salchak Toka]].
In [[1917]] breek onluste in die gebied uit tussen Mongole, Toewane, die [[Rooi Leër]] en die [[Wit Leër]] weens die magsvakuum wat ontstaan het ná die [[Russiese Rewolusie (1917)|Russiese Rewolusie]]. In [[1920]] val die Rooi Leër die gebied binne en in [[1921]] verkry dit onafhanklikheid as die '''[[Volksrepubliek Toewa]]''', ook bekend as '''Tannoe Toewa'''. Die republiek is kommunisties, maar verkry deur die eerste president, [[Koelar Dondoek]], tog reeds ’n eie karakter. Hy voer die [[Tibettaans Boeddhisme|Lamaïsme]] in as staatsgodsdiens en probeer van die land ’n [[teokrasie]] maak. Dit was egter nie wat die kommunistiese leiers in Rusland in gedagte gehad het nie en Dondoek word vervang deur die pro-Russiese kommunis [[Saltsjak Toka]].


Tydens die bewind van [[Josef Stalin]] word die staat in [[1944]] weer geannekseer en Toewa word ’n [[outonome oblast]] (RSFSR). Die leier van die voormalige volksrepubliek, [[Salchak Toka]], die laaste president en die leier van die Kommuniste, word die eerste sekretaris van die Toeweense Kommunistiese Party. Op [[10 Oktober]] [[1961]] kry die republiek die status van OSSR (outonome republiek). Die kommunistiese regering gaan gepaard met grootskaalse en ongewilde kollektiwisasies en die onderdrukking van die Toeweense kultuur en godsdiens.
Tydens die bewind van [[Josef Stalin]] word die staat in [[1944]] weer geannekseer en Toewa word ’n [[outonome oblast]] in die [[RSFSR|Russiese SFSR]]. Die leier van die voormalige volksrepubliek, Toka, word die eerste sekretaris van die Toewaanse Kommunistiese Party. Op [[10 Oktober]] [[1961]] kry die republiek die status van outonome republiek binne die RSFSR. Die kommunistiese regering gaan gepaard met grootskaalse en ongewilde kollektiwisasies en die onderdrukking van die Toewaanse kultuur en godsdiens.


In [[1990]] ontstaan die Toeweense Demokratiese Beweging onder leiding van [[Kaadyr-ool Bicheldei]], ’n [[filoloog]] van die [[Universiteit van Kizil]]. Die beweging beloof loopbane en huise, wat skaars was in dié tyd. Hulle beloof ook om die posisie van die Toeweense kultuur en taal te verbeter. Die resultaat is ’n reeks aanvalle op die Russiese minderheid in die gebied later dié jaar, wat daartoe lei dat die Russiese leër die gebied beset.
In [[1990]] ontstaan die Toewaanse Demokratiese Beweging onder leiding van [[Kaadyr-ool Bicheldei]], ’n [[filoloog]] van die Universiteit van Kizil. Die beweging beloof loopbane en huise, wat skaars was in dié tyd. Hulle beloof ook om die posisie van die Toewaanse kultuur en taal te verbeter. Die resultaat is ’n reeks aanvalle op die Russiese minderheid in die gebied later dié jaar, wat daartoe lei dat die Russiese leër die gebied beset.


=== Russiese Federasie ===
=== Russiese Federasie ===
Ná die ontstaan van die Russiese Federasie op [[31 Maart]] [[1992]] word ’n nuwe [[grondwet]] op [[22 Oktober]] [[1993]] vir Toewa opgestel. Die amptelike naam word van Toewa (Тува) in Tiwa (Тыва) verander. In die grondwet staan onder meer dat Tiwa die reg het om van Rusland af te skei indien die bevolking dit verkies. Die eerste president, [[Sjerig-ool Oorzjak]], word in 1992 verkies.
Ná die ontstaan van die Russiese Federasie op [[31 Maart]] [[1992]] word ’n nuwe [[grondwet]] op [[22 Oktober]] [[1993]] vir Toewa opgestel. Die amptelike naam word van Toewa (Тува) in Tiwa (Тыва) verander. In die grondwet staan onder meer dat Tiwa die reg het om van Rusland af te skei indien die bevolking dit verkies. Die eerste president, [[Sjerig-ool Oorzjak]], word in 1992 verkies.


[[Sjina]] en [[Taiwan]] erken tot vandag toe nie Russiese soewereiniteit oor dié gebied en oor [[Buite-Mongolië]] nie en op sommige kaarte uit dié lande val die gebiede onder die "Chinese grondgebied".
[[China]] en [[Taiwan]] erken tot vandag toe nie Russiese soewereiniteit oor dié gebied en oor [[Buite-Mongolië]] nie en op sommige kaarte uit dié lande val die gebiede onder die "Chinese grondgebied".


== Geografie ==
== Geografie ==
Die republiek lê aan die boloop van die [[Jenisei-rivier]]. Sowel die Groot- as die Klein-Jennisei begin in die gebied. Daar is ongeveer 6&nbsp;700 mere, waaronder baie gletsermere. Tiwa lê op die kruising van die [[Siberië|Siberiese]] [[taiga]] en die [[Sentraal-Asië|Sentraal-Asiese]] [[woestyn]] en [[steppe]]. Wat die reliëf betref, kan die gebied ingedeel word in twee gebiede: die ooste, wat 80% uitmaak en berg- en bosagtig is, en die weste, wat die droë en laerliggende woestyn en steppes bevat.
Die republiek lê aan die boloop van die [[Jenisejrivier]]. Sowel die Groot- as die Klein-Jennisei begin in die gebied. Daar is ongeveer 6&nbsp;700 mere, waaronder baie gletsermere. Tiwa lê op die kruising van die [[Siberië|Siberiese]] [[taiga]] en die [[Sentraal-Asië|Sentraal-Asiese]] [[woestyn]] en [[steppe]]. Wat die reliëf betref, kan die gebied ingedeel word in twee gebiede: die ooste, wat 80% uitmaak en berg- en bosagtig is, en die weste, wat die droë en laerliggende woestyn en steppes bevat.


== Bevolking ==
== Bevolking ==
Die gebied word bewoon deur [[Boeddhisme|Boeddhistiese]] [[Tiwene]] wat [[Tiweens]], ’n [[Turkse tale|Turkse taal]], praat en sterk verwant is aan ’n ander volk, die [[Tofalari]]. Die Tiwene vorm die meerderheid van die 305 000 inwoners; 70,02% van die bevolking (2002). Russe maak 20,11% uit. Die bevolking is besig om te verstedelik. Die geloof is oorwegend [[Tibet]]taanse [[Boeddhisme]]. Dit is jare lank onderdruk, maar het ná die ontstaan van die nuwe Rusland ’n nuwe hupstoot gekry.
Die gebied word bewoon deur [[Boeddhisme|Boeddhistiese]] [[Tiwane]] wat [[Tiwaans]], ’n [[Turkse tale|Turkse taal]], praat en sterk verwant is aan ’n ander volk, die [[Tofalari]]. Die Tiwane vorm die meerderheid van die 305&nbsp;000 inwoners; 70,02% van die bevolking (2002). Russe maak 20,11% uit. Die bevolking is besig om te verstedelik. Die geloof is oorwegend [[Tibet]]taanse [[Boeddhisme]]. Dit is jare lank onderdruk, maar het ná die ontstaan van die nuwe Rusland ’n nuwe hupstoot gekry.


Die bevolking van Tiwa is baie arm. Meer as 70% leef onder die armoedegrens: Dit is die armste gebied in Rusland. Die gemiddelde leeftyd is 48,8 jaar vir mans en 60,4 vir vroue. In Rusland is dié getalle onderskeidelik 58,8 en 72 jaar.
Die bevolking van Tiwa is baie arm. Meer as 70% leef onder die armoedegrens: Dit is die armste gebied in Rusland. Die gemiddelde leeftyd is 48,8 jaar vir mans en 60,4 vir vroue. In Rusland is dié getalle onderskeidelik 58,8 en 72 jaar.


== Kultuur ==
== Kultuur ==
Die Tiwene het ’n sterk volkstradisie. Hulle is baie goed met die maak van voorwerpe van [[silwer]], [[brons]], [[hout]] en [[klip]]. Hulle is egter meestal bekend vir hul botoonsang (keelsang), ’n vorm van sing waarby lae tone voortgebring word en tegelykertyd ook baie hoë fluitende tone. Eers het net mans dit beoefen aangesien daar geglo is dat dit vroue onvrugbaar kan maak. Tans beoefen vroue dit egter ook.
Die Tiwane het ’n sterk volkstradisie. Hulle is baie goed met die maak van voorwerpe van [[silwer]], [[brons]], [[hout]] en [[klip]]. Hulle is egter meestal bekend vir hul botoonsang (keelsang), ’n vorm van sing waarby lae tone voortgebring word en tegelykertyd ook baie hoë fluitende tone. Eers het net mans dit beoefen aangesien daar geglo is dat dit vroue onvrugbaar kan maak. Tans beoefen vroue dit egter ook.


== Ekonomie ==
== Ekonomie ==
Die ekonomie is sterk op landbou toegespits. Die Tiwene teël met onder meer vee, perde, skape, rendiere en kamele in die bergagtige steppe en met beeste in die noordooste. In die laagland word [[graan]] verbou met behulp van besproeiing.
Die ekonomie is sterk op landbou toegespits. Die Tiwane teël met onder meer vee, perde, skape, rendiere en kamele in die bergagtige steppe en met beeste in die noordooste. In die laagland word [[graan]] verbou met behulp van besproeiing.


Die nywerheid is veral in die stede gekonsentreer, veral in Kizil. Die belangrikste sektore is die voedingsnywerheid, die looi van leer, houtbewerking en die verwerking van delfstowwe soos ([[goud]], [[haliet]], [[steenkool]] en [[asbes]]).
Die nywerheid is veral in die stede gekonsentreer, veral in Kizil. Die belangrikste sektore is die voedingsnywerheid, die looi van [[Leer (stof)|leer]], houtbewerking en die verwerking van delfstowwe soos ([[goud]], [[haliet]], [[steenkool]] en [[asbes]]).


[[Lêer:Tuva republic map af.png|duimnael|280px|'n Kaart van Tiwa en sy bure.]]
Distrikte (kozjuuns):
Distrikte (kozjuuns):
* [[Baroen-Chemtsjik]] (Барун-Хемчикский)
* [[Baroen-Chemtsjik]] (Барун-Хемчикский)
Lyn 102: Lyn 85:


== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://en.tuvaonline.ru/ Tiwa aanlyn]
{{CommonsKategorie|Tuva|Tiwa}}
* [http://en.tuvaonline.ru/ Tiwa aanlyn (Engels)]
* {{ru}} [http://www.tuvaonline.ru/ Tiwa aanlyn]
* {{en}} {{ru}} [http://tuvaonline.port5.com/public_html/government.html Lys met webtuistes oor Tiwa] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20070719065254/http://tuvaonline.port5.com/public_html/government.html |date=19 Julie 2007 }}
* [http://www.tuvaonline.ru/ Tiwa aanlyn (Russies)]
{{Commons-kategorie inlyn|Tuva|Tiwa}}
* [http://tuvaonline.port5.com/public_html/government.html Lys met webtuistes oor Tiwa (Engels en Russies]


{{Deelgebiede van Rusland}}
{{Deelgebiede van Rusland}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Russiese republieke]]
[[Kategorie:Russiese republieke]]

[[ace:Republik Tuva]]
[[ar:توفا]]
[[az:Tıva Respublikası]]
[[ba:Тыва Республикаһы]]
[[be:Тува]]
[[be-x-old:Тува]]
[[bg:Тува]]
[[bs:Tuva]]
[[bxr:Тува Республика]]
[[ca:Tuvà]]
[[cs:Tuva]]
[[da:Tuva]]
[[de:Tuwa]]
[[diq:Cumurêtê Tuva]]
[[el:Δημοκρατία της Τιβά]]
[[en:Tuva]]
[[eo:Tuvio]]
[[es:Tuvá]]
[[et:Tõva]]
[[eu:Tuva]]
[[fa:تووا]]
[[fi:Tuva]]
[[fr:Touva]]
[[ga:Túva]]
[[gag:Tuva]]
[[he:טובה (רפובליקה)]]
[[hi:तूवा]]
[[hr:Tuva]]
[[hu:Tuva]]
[[id:Tuva]]
[[it:Tuva]]
[[ja:トゥヴァ共和国]]
[[ka:ტუვა]]
[[kk:Тыуа]]
[[ko:투바 공화국]]
[[koi:Тыва]]
[[kv:Тува]]
[[la:Tuva]]
[[lt:Tuva]]
[[lv:Tuva]]
[[mk:Тува]]
[[mn:Бүгд Найрамдах Тува Улс]]
[[mr:तुवा प्रजासत्ताक]]
[[ms:Tuva]]
[[myv:Тува Республикась]]
[[nl:Toeva]]
[[nn:Tyva]]
[[no:Tuva (republikk)]]
[[os:Тыва]]
[[pl:Tuwa]]
[[pnb:تووا]]
[[pt:Tuva]]
[[ro:Tuva]]
[[ru:Тыва]]
[[sah:Тыва]]
[[sh:Tuva]]
[[simple:Tuva]]
[[sk:Tuviansko]]
[[sl:Tuva]]
[[sq:Tëvaja]]
[[sr:Тива]]
[[su:Tuva]]
[[sv:Tuva]]
[[tg:Ҷумҳурии Тува]]
[[tl:Tuva]]
[[tr:Tuva Cumhuriyeti]]
[[tt:Тыва]]
[[udm:Тува]]
[[ug:تۇۋا]]
[[uk:Тува]]
[[vi:Tuva]]
[[war:Tuva]]
[[xal:Сойд таңһч]]
[[zh:图瓦共和国]]

Huidige wysiging sedert 13:23, 13 Augustus 2021

Republiek van Tiwa
Тыва Республика
Die ligging van Tiwa in Rusland.
Die ligging van Tiwa in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Siberië
Ekonomiese streek Oos-Siberië
Stigting 13 Oktober 1944
Regering
Hoofstad Kizil
Leier Sjolban Kara-ool
Amp President
Wetgewer Groot Choeral
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 307 930
Volgorde 77ste
Digtheid 1,81/km²
Stedelik 53,1%
Plattelands 46,9%
Statistiek
Oppervlakte 170 500 km²
Volgorde 21ste
Tydsone UTC+08:00
Registrasienommer 17
Amptelike tale Russies, Tiwaans
Webtuiste http://gov.tuva.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Tiwa, voorheen Toewa (Russies: Республика Тува; Республика Тыва; Tiwaans: Тыва Республика), is ’n outonome republiek in die Russiese Federasie. Die yl bevolkte gebied lê in die suidweste van Siberië noord van Mongolië. In die weste grens Tiwa aan die Republiek Altai, in die noorde aan die Republiek Chakassië, Krasnojarsk en Irkoetsk en in die weste aan die Republiek Boerjatië.

Die hoofstad is Kizil. Dié stad lê volgens sommige presies op die geografiese middelpunt van Asië. Nog iets waarvoor Tiwa bekend is, is dat daar met sowel rendiere as kamele geteel word, asook die tradisionele botoonsang.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Vroeë geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Tiwa word reeds baie lank bewoon en is ’n lang tyd oorheers deur ander volke. Van die 13de tot die 18de eeu val dit onder die bestuur van die Mongole, waarna dit in 1757 deur die Mantsjoe verower word. Hulle hernoem die gebied na Tannoe-Oerjantsjai. Vanaf die 19de eeu begin Russe hulle in die gebied vestig. In die begin van die 20ste eeu is dit vir 'n rukkie onafhanklik. Eindelik lei die steeds groter wordende Russiese bevolking daartoe dat tsaar Nikolaas II in 1911 troepe na die gebied stuur weens die toenemende aantal aanvalle op Russe. Twee jaar later, in 1914, word dit tot 'n protektoraat van Rusland verklaar.

Ná die Russiese Rewolusie

[wysig | wysig bron]

In 1917 breek onluste in die gebied uit tussen Mongole, Toewane, die Rooi Leër en die Wit Leër weens die magsvakuum wat ontstaan het ná die Russiese Rewolusie. In 1920 val die Rooi Leër die gebied binne en in 1921 verkry dit onafhanklikheid as die Volksrepubliek Toewa, ook bekend as Tannoe Toewa. Die republiek is kommunisties, maar verkry deur die eerste president, Koelar Dondoek, tog reeds ’n eie karakter. Hy voer die Lamaïsme in as staatsgodsdiens en probeer van die land ’n teokrasie maak. Dit was egter nie wat die kommunistiese leiers in Rusland in gedagte gehad het nie en Dondoek word vervang deur die pro-Russiese kommunis Saltsjak Toka.

Tydens die bewind van Josef Stalin word die staat in 1944 weer geannekseer en Toewa word ’n outonome oblast in die Russiese SFSR. Die leier van die voormalige volksrepubliek, Toka, word die eerste sekretaris van die Toewaanse Kommunistiese Party. Op 10 Oktober 1961 kry die republiek die status van outonome republiek binne die RSFSR. Die kommunistiese regering gaan gepaard met grootskaalse en ongewilde kollektiwisasies en die onderdrukking van die Toewaanse kultuur en godsdiens.

In 1990 ontstaan die Toewaanse Demokratiese Beweging onder leiding van Kaadyr-ool Bicheldei, ’n filoloog van die Universiteit van Kizil. Die beweging beloof loopbane en huise, wat skaars was in dié tyd. Hulle beloof ook om die posisie van die Toewaanse kultuur en taal te verbeter. Die resultaat is ’n reeks aanvalle op die Russiese minderheid in die gebied later dié jaar, wat daartoe lei dat die Russiese leër die gebied beset.

Russiese Federasie

[wysig | wysig bron]

Ná die ontstaan van die Russiese Federasie op 31 Maart 1992 word ’n nuwe grondwet op 22 Oktober 1993 vir Toewa opgestel. Die amptelike naam word van Toewa (Тува) in Tiwa (Тыва) verander. In die grondwet staan onder meer dat Tiwa die reg het om van Rusland af te skei indien die bevolking dit verkies. Die eerste president, Sjerig-ool Oorzjak, word in 1992 verkies.

China en Taiwan erken tot vandag toe nie Russiese soewereiniteit oor dié gebied en oor Buite-Mongolië nie en op sommige kaarte uit dié lande val die gebiede onder die "Chinese grondgebied".

Geografie

[wysig | wysig bron]

Die republiek lê aan die boloop van die Jenisejrivier. Sowel die Groot- as die Klein-Jennisei begin in die gebied. Daar is ongeveer 6 700 mere, waaronder baie gletsermere. Tiwa lê op die kruising van die Siberiese taiga en die Sentraal-Asiese woestyn en steppe. Wat die reliëf betref, kan die gebied ingedeel word in twee gebiede: die ooste, wat 80% uitmaak en berg- en bosagtig is, en die weste, wat die droë en laerliggende woestyn en steppes bevat.

Bevolking

[wysig | wysig bron]

Die gebied word bewoon deur Boeddhistiese Tiwane wat Tiwaans, ’n Turkse taal, praat en sterk verwant is aan ’n ander volk, die Tofalari. Die Tiwane vorm die meerderheid van die 305 000 inwoners; 70,02% van die bevolking (2002). Russe maak 20,11% uit. Die bevolking is besig om te verstedelik. Die geloof is oorwegend Tibettaanse Boeddhisme. Dit is jare lank onderdruk, maar het ná die ontstaan van die nuwe Rusland ’n nuwe hupstoot gekry.

Die bevolking van Tiwa is baie arm. Meer as 70% leef onder die armoedegrens: Dit is die armste gebied in Rusland. Die gemiddelde leeftyd is 48,8 jaar vir mans en 60,4 vir vroue. In Rusland is dié getalle onderskeidelik 58,8 en 72 jaar.

Kultuur

[wysig | wysig bron]

Die Tiwane het ’n sterk volkstradisie. Hulle is baie goed met die maak van voorwerpe van silwer, brons, hout en klip. Hulle is egter meestal bekend vir hul botoonsang (keelsang), ’n vorm van sing waarby lae tone voortgebring word en tegelykertyd ook baie hoë fluitende tone. Eers het net mans dit beoefen aangesien daar geglo is dat dit vroue onvrugbaar kan maak. Tans beoefen vroue dit egter ook.

Ekonomie

[wysig | wysig bron]

Die ekonomie is sterk op landbou toegespits. Die Tiwane teël met onder meer vee, perde, skape, rendiere en kamele in die bergagtige steppe en met beeste in die noordooste. In die laagland word graan verbou met behulp van besproeiing.

Die nywerheid is veral in die stede gekonsentreer, veral in Kizil. Die belangrikste sektore is die voedingsnywerheid, die looi van leer, houtbewerking en die verwerking van delfstowwe soos (goud, haliet, steenkool en asbes).

'n Kaart van Tiwa en sy bure.

Distrikte (kozjuuns):

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]