[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Trourok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 10:43, 30 Augustus 2018 (opruim na vertaling)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Prinses Madeleine van Swede en Christopher o'Neill in hul troueklere, Stockholm, 2013

'n Trourok is die klere wat deur 'n bruid gedra word tydens haar huwelikseremonie. Kleur, styl en seremoniële belangrikheid van die toga hang af van die godsdiens en die kultuur van die troudeelnemers.

In Westerse kulture kies die bruide gewoonlik wit trourokke, wat gewild geword het deur Koningin Victoria in die 19de eeu. In oosterse kulture kies bruide dikwels rooi kleure, dit simboliseer gunstige vooruitsigte vir die huwelikspaar.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.