in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
M. Licinius Crassus
|
|
- Slag van Carrhae – Die Partiërs vernietig 'n Romeinse leër onder Marcus Crassus [1]
- Slag van die Sabisrivier (Sambre) – Die Galliërs kom in opstand.
- Cicero word deur die Nervii naby Binche beleër. Hy stuur berigte na Caesar wat hom kom help met 7 000 man.
- Ambiorix val Caesar met 60 000 man aan, maar hy vermag dit teen te hou en doen 'n suksesvolle teenaanval. Hy kan Cicero aflos.[2]
- ↑ The Reign of Cleopatra, Greenwood guides to historic events of the ancient world, Stanley Mayer Burstein, University of Oklahoma Press, 2007, ISBN 0-8061-3871-8, ISBN 978-0-8061-3871-8
- ↑ A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle East
Spencer C. Tucker, ABC-CLIO, 2009, ISBN 1-85109-672-8, ISBN 978-1-85109-672-5