[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Chatchai Plengpanich

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chatchai Plengpanich
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Januarie 1960 (1960-01-17) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chatchai Plengpanich (gebore 17 Januarie 1960) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Legend of Suriyothai (2001), Necromancer (2005), Hit Man File (2005), en Slice (2009).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1989: Outlaw Killer
  • 1990: The Two Worlds
  • 1990: Song for Chao Phraya
  • 1994: Heroin
  • 1995: Gunman II
  • 1998: Fah
  • 1999: Khon jorn
  • 2000: Satang
  • 2001: The Legend of Suriyothai
  • 2002: Taloompuk
  • 2004: Zee-Oui
  • 2004: Bangkok Robbery
  • 2005: Necromancer
  • 2005: Hit Man File
  • 2007: Phii mai jim fun
  • 2007: The Legend of Naresuan: Part 2
  • 2009: Slice
  • 2010: Bang Rajan 2

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]