Allyn Ann McLerie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Allyn Ann McLerie | |
Geboorte | 1 Desember 1926 |
---|---|
Sterfte | 21 Mei 2018 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Allyn Ann McLerie (1 Desember 1926 – 21 Mei 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Calamity Jane (1953), The Desert Song (1953), The Way We Were (1973), en All the President's Men (1976).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1952: Where's Charley?
- 1953: Calamity Jane
- 1953: The Desert Song
- 1973: The Way We Were
- 1974: France Inc.
- 1976: All the President's Men
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1976: The Tony Randall Show
- 1987: The Days and Nights of Molly Dodd
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: An Old Fashioned Thanksgiving
- 1974: Born Innocent
- 1978: Return Engagement
- 1979: A Shining Season
- 1980: The Oldest Living Graduate
- 1982: Rascals and Robbers: The Secret Adventures of Tom Sawyer and Huck Finn