Bespreking:Deursnee
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Deursnee-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Deursnee
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
deursnit/deursnee vs. diameter
[wysig bron]Ek ken hierdie slegs as "deursnit"/"deursnee" in Afrikaans eerder as die titel tans "diameter". Enige besware teen 'n skuif soontoe? Enige voorkeure tussen dié twee? --Alias (kontak) 13:21, 8 Julie 2015 (UTC)
- Skuif gerus. Groete. Frank (kontak) 13:46, 8 Julie 2015 (UTC)