Britt Baron
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Britt Baron | |
Geboortenaam | Brittany Noelle Uomoleale |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Britt Baron is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Criminal Minds: Beyond Borders (2016), en GLOW (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Meshes of Dusk
- 2018: Bushwick Beats
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Grey's Anatomy
- 2016: Criminal Minds: Beyond Borders
- 2017: GLOW
- 2018: Rob Riggle's Ski Master Academy