Gebruikerbespreking:41.240.202.113
Voorkoms
Mediese waarde
[wysig bron]Medikale waarde? Is dit die korrekte Afr? Oesjaar
- Sou dink: medisinale waarde. Groete. Anoniem
"professioneel begin tennis speel het" - Ek verstaan die sin, maar dit is geen korrekte Sinsbou nie. Beste Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:50, 5 Julie 2012 (UTC)
- Sjoe, ek is nou nie 'n taalkundige nie, maar beide die volgende klink so min of meer reg:
- "professioneel begin tennis speel het"
- "professioneel tennis begin speel het" (die een klink dalk so effe beter?)
- Groete. Anoniem
- Die tweede klink inderdaad beter. Dankie! Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:12, 5 Julie 2012 (UTC)
Bome
[wysig bron]Jy is 'n paar agter... Oesjaar
- Al weer?!
- O ja!
- Nou ja, die vrou roep. Lyk my ons kry darem kos vandag. Sal later weer kom inloer.
- O ja!
- Geniet!
- nag...
- Lekker slaap ou grootte! Ek gaan self nou inkruip.
Proteas krieket
[wysig bron]Kan jy asb net vir ons 'n inleiding artikel skryf oor die Proteas, ons krieketspan asb? SienMark Boucher. Ek gaan 'n stil Wiki naweek hê. Oesjaar
- Ek sal volgende week een opmaak. Moet die naweek swot vir 'n eksamen. Groete. Anoniem
- Dankie en sterkte!
- Hoe was die eksamen? Oesjaar
- Skryf eers Woensdag oggend, maar ek sukkel om aan die leer te kom.
- Hoe was die eksamen? Oesjaar
- Dankie en sterkte!
- Ek sien so! In elk geval - hier is lekker webblad waar ek boom familie dinge nagaan - http://www.plantzafrica.com/plantab/apodytesdim.htm Groete. Oesjaar
- Jou saadjie is geskep. Ek stel nie regtig in krieket belang nie, so dis nou dit. Groete. Anoniem
- Dankie, verstaan, stel ook nie regtig in bome belang nie... Is 'n man van die see! Oesjaar
Eksamen
[wysig bron]Hoe was die eksamen? Oesjaar
- Het 98% gekry. Moes seker harder geleer het :-) Die probleem met sulke eksamens is dat jy dom voel as jy instap, en soos "superman" as jy uitstap. Elke geval, ek is net bly dis verby!
- Nou het jy geleentheid om jou mind skoon te kry! Oesjaar
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |