Geokichla
Voorkoms
Geokichla | |
---|---|
Siberiese lysters | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Geokichla
|
Spesies | |
Omtrent 35, sien teks. |
Die Geokichla is 'n genus van voëls wat aan die familie van lysters (Turdidae) behoort. Die genus omvat ongeveer 35 spesies van medium-groot insekvretende en omivoriese voëls. Hulle is voorheen in die genus Zoothera geplaas, maar studies het gedui dat hulle 'n aparte genus vorm.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Geokichla schistacea
- Geokichla wardii
- Geokichla cinerea
- Geokichla peronii
- Geokichla citrina
- Geokichla spiloptera
- Geokichla sibirica
- Geokichla piaggiae
- Geokichla crossleyi
- Geokichla gurneyi - Oranjelyster
- Geokichla cameronensis
- Geokichla princei
- Geokichla guttata - Natallyster (voorheen G. fischeri)
- Geokichla oberlaenderi
- Geokichla dumasi
- Geokichla joiceyi
- Geokichla interpres
- Geokichla leucolaema
- Geokichla erythronota
- Geokichla mendeni
- Geokichla dohertyi
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Geokichla. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name