[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Diospyros galpinii

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Diospyros galpinii
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
Spesie:
D. galpinii
Binomiale naam
Diospyros galpinii
(Hiern) De Winter, (1961)
Sinonieme
  • Royena galpinii Hiern

Diospyros galpinii is 'n boom wat deel is van die Ebenaceae familie. Die plant is inheems aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en Mpumalanga asook Eswatini voor. In Engels staan dit as die Dwarf Hairy Star-apple bekend.

Bronne

[wysig | wysig bron]