[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Ebrahim Patel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ebrahim Patel
Ebrahim Patel

Minister Handel, Nywerheid en Mededinging
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 30 Junie 2024
Voorafgegaan deur Rob Davies
Opgevolg deur Parks Tau

Minister van Ekonomiese Ontwikkeling
Ampsbekleër
Termynaanvang
11 Mei 2009
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur pos geskep
Opgevolg deur pos afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore 1962
Distrik Ses, Kaapstad
Politieke party African National Congress
Religie Islam

Ebrahim Patel is 'n senior kabinetsminister en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy was die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging van 2019 tot 2024.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]