Euclea
Voorkoms
Euclea | |
---|---|
Euclea racemosa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Euclea Thunb., (1774) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Euclea is 'n genus van meerjarige struike en bome wat behoort tot die familie Ebenaceae. Al die spesies is inheems in Afrika en die Arabiese Skiereiland. Die naam Euclea beteken om goed te wees of om beroemd te wees. Dit verwys na die goeie kwaliteit hout wat van sekere Euclea-spesies verkry word.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is sestien spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Euclea acutifolia E.Mey. ex A.DC.
- Euclea angolensis Gürke
- Euclea asperrima E.Holzh.
- Euclea coriacea A.DC.
- Euclea crispa (Thunb.) Gürke
- Euclea dewinteri Retief
- Euclea divinorum Hiern
- Euclea lancea Thunb.
- Euclea natalensis A.DC.
- Euclea neghellensis Cufod.
- Euclea polyandra (L.f.) E.Mey. ex Hiern
- Euclea pseudebenus E.Mey. ex A.DC.
- Euclea racemosa L.
- Euclea sekhukhuniensis Retief, S.J.Siebert & A.E.van Wyk
- Euclea tomentosa E.Mey. ex A.DC.
- Euclea undulata Thunb.