Labeo
Voorkoms
Labeo | |
---|---|
Labeo calbasu | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Labeo Cuvier, 1817
|
Spesies | |
Sien teks. |
Labeo (Moddervisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Hierdie genus is groot met 80 spesies wat in Afrika voorkom. Die genus kom ook in Asië voor. Die visse is spesialis vreters van alge en detritus. Die meeste spesies van die genus word langer as 150 mm, weeg 1.8 tot 2.2 kg (5 pond)[1] en is sterk swemmers. Hulle migreer ook stroom-op om te broei.
Spesies
[wysig | wysig bron]Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Labeo altivelis - Manyame-moddervis
- Labeo ansorgii - Kunene-moddervis
- Labeo capensis - Oranjerivier-moddervis
- Labeo congoro - Rooiskub-moddervis
- Labeo cylindricus - Rooioog-moddervis
- Labeo lunatis - Bo-Zambezi-moddervis
- Labeo molybdinus - Loodvis
- Labeo rosae - Rooineus-moddervis
- Labeo rubromaculatus - Tugela-moddervis
- Labeo ruddi - Silwer-moddervis
- Labeo seeberi - Clanwilliam-sandvis
- Labeo umbratus - Moggel
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Labeo. |
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- (en) A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- ↑ Hier gaan ons alweer, Petri de Wet, op kykNET, 21 Desember 2013