[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Limnade

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Limnades (Grieks: Λειμενίδες) was in die Griekse mitologie ’n soort Naiade. Die Limnades het in varswatermere gewoon en hul ouers was rivier- of meergode.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Limnades