[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Maasmechelen

Koördinate: 50°58′00″N 5°42′00″O / 50.96667°N 5.70000°O / 50.96667; 5.70000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Maasmechelen

Maosmechele / Mechele
Munisipaliteit
Sint-Barbarakerk in Eisden
Sint-Barbarakerk in Eisden
Vlag van Maasmechelen
Vlag
Wapen van Maasmechelen
Wapen
Ligging van Maasmechelen in die provinsie Limburg
Ligging van Maasmechelen in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°58′00″N 5°42′00″O / 50.96667°N 5.70000°O / 50.96667; 5.70000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterWim Terwingen (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal76,28 km2 (29,45 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal37 177
 • Digtheid487/km2 (1 260/vk. myl)
Poskode
3630, 3631
Skakelkodes089
Webwerfwww.maasmechelen.be

Maasmechelen (Limburgs: Maosmechele of Mechele) is 'n Belgiese munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg, geleë aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens met die Nederlandse provinsie Limburg vorm. Die munisipale gebied het 37 159 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 76,28 km². Mechelen-aan-de-Maas is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke

[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Maasmechelen:
Boorsem, Eisden, Kotem, Leut, Mechelen-aan-de-Maas, Meeswijk, Opgrimbie, Uikhoven en Vucht.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Munisipaliteite in Belgies Limburg

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal