[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Milojko Spajić

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Milojko Spajić
Milojko Spajić
Gebore24 September 1987 (1987-09-24) (36 jaar oud)

Milojko Spajić (Pljevlja, 24 September 1987) is 'n Montenegrynse politikus en finansiële ingenieur, en die Eerste Minister van Montenegro sedert Oktober 2023.[1]

Tussen 2020 en 2022 was hy ook die minister van finansies en maatskaplike sake van die regering van Montenegro en die kabinet van Zdravko Krivokapić.[2]

Spajić is die president van die sentristiese party Europe Most.

In 2024 sal hy die vierde jongste staatshoof ter wêreld wees ná Frankryk se Gabriel Attal, Burkina Faso se Ibrahim Traoré en Ecuador se Daniel Noboa.

Gegradueer aan Osaka Universiteit, Saitama Universiteit en HEC Paris.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]