Nicholas James (akteur)
Voorkoms
Nicholas James | |
Geboortenaam | Nicholas James Muscarella |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicholas James is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Prom Night (2008) en in die televisiereekse The Haves and the Have Nots (2013) en NCIS: New Orleans (2014).
Hy het in Januarie 2017 aangekondig dat hy verloof geraak het aan The Haves and the Have Nots medespeler, Tika Sumpter.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Prom Night
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Napoleon Bon Appétit
- 2013: The Haves and the Have Nots
- 2014: NCIS: New Orleans