Nicole Flint
Voorkoms
Nicole Flint | ||
Nicole Flint in 2010 | ||
Gebore | 15 Mei 1988 | |
Plek | Pretoria, Suid-Afrika | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner | |
Beroep | Model | |
Alma mater | Universiteit van Kaapstad | |
Loopbaan | ||
Titel(s) | Mejuffrou Suid-Afrika 2009 | |
Haarkleur | Bruin | |
Oogkleur | Bruin | |
Lengte | 1,68 m |
Nicole Flint (gebore 15 Mei 1988 in Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse model, radio- en TV-aanbieder en skakelpersoon wat as Mej. Suid-Afrika 2009 gekroon is.[1][2][3]
Skoonheidskompetisies
[wysig | wysig bron]Mej. Heelal 2010
[wysig | wysig bron]Flint het onder die Top 10 geëindig tydens die Mej. Heelal 2010-kompetisie wat op 23 Augustus 2010 in Las Vegas, Nevada, gehou is.
Mej. Wêreld 2010
[wysig | wysig bron]Flint was onder die top 20 by 60ste Mej. Wêreld 2010, wat op 30 Oktober 2010 gehou is [1][4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Nicole Flint is crowned Miss South Africa 2009. TimesLive.co.za. 13 Desember 2009
- ↑ So many questions: Miss South Africa Nicole Flint. Timeslive.co.za. Besoek 2012-05-12.
- ↑ Miss SA has a charitable birthday Geargiveer 22 Mei 2010 op Wayback Machine
- ↑ Toledo, Edwin. (11 Julie 2010) Miss World 2010 Geargiveer 31 Augustus 2010 op Wayback Machine. Worldofmisses.com. Besoek 2012-05-12.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Nicole Flint by IMDb
Toekennings en prestasies | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Tatum Keshwar |
Mejuffrou Suid-Afrika 2009 |
Opgevolg deur Bokang Montjane |