[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

SAP (maatskappy)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
SAP SE
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1972
Hoofkantoor Walldorf, Baden-WürttembergDuitsland
SleutelpersoneBill McDermott en Jim Hagemann Snabe (hoof uitvoerende beampte)
Hasso Plattner (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMaatskappy-sagteware
Inkomste€16,82 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste€4,40 miljard[1] (2013)
Netto inkomste€3,33 miljard[1] (2013)
Werknemers64 598[1] (2013)
Webwerfsap.com

SAP is die naam van 'n Duitse sagteware-reus. Hulle produkte sluit sagteware vir ERP (Engels: Enterprise resource planning) in. Die naam kom van die akroniem vir Systeme, Anwendungen, Produkte in der Datenverarbeitung wat beteken "Sagteware - Toepassings - Programme".

Die maatskappy se hoofproduk is SAP R/3 (die nuwe naam is mySAP).

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Annual Report 2013, Financial Highlights" (in Engels). SAP AG. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2017. Besoek op 17 April 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]