Sjokolade-doktervis
Voorkoms
Sjokolade-doktervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. thompsoni
|
Binomiale naam | |
Acanthurus thompsoni (Fowler, 1923)
|
Die Sjokolade-doktervis (Acanthurus thompsoni) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by noord KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Chocolate surgeon.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Die vis word tot 27 cm lank en is donkerbruin tot lig met 'n wit stert. Daar is 'n donker kol by agterkant van die dorsalevin wat slegs sigbaar is wanneer die vis sy ligter kleur variasie vertoon, soos by die skoonmaak stasies. Die onvolwasse vissies het ligte geel vinne.
Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 4 tot 22m diep is en leef loserige groepe saam. Die visse vreet soöplankton.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3