Pienaarsrivier (dorpie)
Voorkoms
Pienaarsrivier | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 25°12′18″S 28°17′43″O / 25.20500°S 28.29528°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Waterberg |
Munisipaliteit | Bela-Bela |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,06 km2 (0,80 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 897 |
• Digtheid | 921/km2 (2 390/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 98.2% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 37.2% |
• Tswana | 35.8% |
• Tsonga | 8.4% |
• Sotho | 5.2% |
• Ander | 13.4% |
Poskode (strate) | 0420 |
Poskode (posbusse) | 0420 |
Skakelkode | 012 |
Pienaarsrivier is 'n klein dorpie en spoorweghalte noord van Pretoria in die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika. Die dorpie lê langs die rivier met dieselfde naam. Die hoofspoorlyn na Polokwane (Pietersburg) het die dorpie in 1896 bereik. Hier is ook 'n takspoorlyn na Marble Hall. Die N1 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van dorpe in Suid-Afrika
- Die rivier: Pienaarsrivier
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Pienaarsrivier". Sensus 2011.