Walter Hampden
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Walter Hampden | |
Geboortenaam | Walter Hampden Dougherty |
---|---|
Geboorte | 30 Junie 1879 |
Sterfte | 11 Junie 1955 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Walter Hampden (30 Junie 1879 – 11 Junie 1955) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunchback of Notre Dame (1939), All About Eve (1950), Sabrina (1954), en The Vagabond King (1956).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1917: The Warfare of the Flesh
- 1939: The Hunchback of Notre Dame
- 1950: All About Eve
- 1952: 5 Fingers
- 1953: Treasure of the Golden Condor
- 1954: Sabrina
- 1956: The Vagabond King
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1948: The Ford Theatre Hour
- 1950: The Billy Rose Show