Vincent Van Patten
Voorkoms
Vincent Van Patten | |
Geboorte | 17 Oktober 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vincent Van Patten (gebore 17 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hell Night (1981), The Break (1995), en The Flunky (2000), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: Chino
- 1977: Rooster: Spurs of Death!
- 1979: Rock 'n' Roll High School
- 1979: Spree
- 1981: Hell Night
- 1981: Yesterday
- 1995: The Break
- 2000: The Flunky
- 2018: Walk to Vegas
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: The Young and the Restless
- 1974: Apple's Way
- 1975: Three for the Road
- 2003: World Poker Tour
- 2010: Celebrity Tennis
- 2014: WPT Alpha8
Video's
[wysig | wysig bron]- 1991: Camp Fear
- 2004: Winning Texas Hold 'Em
- 2004: Beat the Pros
- 2004: Mastering Bluffs and Tells in Poker
- 2010: Staying After Class
- 2017: Vincent Van Patten and Suki Goodwin In Conversation