[go: nahoru, domu]

Afrikanasiesbeker

Die Afrikanasiesbeker (amptelike naam in Frans: Coupe d'Afrique des Nations (CAN) of Engels: African Cup of Nations) is 'n sokkertoernooi wat deur Afrikalande beslis word. Die kampioenskap word deur CAF, die Konfederasie van Afrikasokker gereël. Dit is tussen 1957 en 1968 met onreëlmatige tussenposes gespeel. Van 1968 af is die kampioenskap al om die twee jaar in ewe jare aangebied, maar sedert 2013 word dit in onewe jare gehou om nie in dieselfde jaar van die Sokker-Wêreldbeker aangebied te word nie.[1]

Afrikanasiesbeker
2023 Afrikanasiesbeker
Beskrywing.
Die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Sokker
Gestig 1957
Eienaar CAF
Inwydingseisoen 1957
Deelnemende lande Afrika
Aantal spanne 24
Mees onlangse kampioen Vlag van Ivoorkus Ivoorkus (2023)

Die eerste toernooi is in Februarie 1957 in Soedan aangebied. Soedan, Egipte, Ethiopië en Suid-Afrika het hiervoor ingeskryf, maar Suid-Afrika is om politieke redes uitgesluit. In 1962 neem vier lande aan die toernooi deel en vind daar vir die eerste keer kwalifiserende wedstryde plaas. In 1963 word die deelnemende lande tot ses uitgebrei, in 1968 tot agt en in 1996 tot 16. Die laaste uitbreiding in aantal lande vind in 2019 plaas, vanaf hierdie jaar neem 24 lande aan die eindronde deel.

Suid-Afrika het vir die eerste keer in 1996 aan die 20ste Afrikanasiesbeker deelgeneem, nadat hulle nie in 1994 kon kwalifiseer nie. Die kompetisie is die jaar ook vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied. Dit is dan ook die eerste en enigste keer wat Bafana-Bafana die trofee ingepalm het nadat hulle Tunisië op hulle tuisveld in die eindstryd verslaan het.

Ivoorkus wen in 2023 die mees onlangse toernooi en hou tans die beker. Die gasheerland(e) kry 'n outomatiese plasing. Tot in 2017 het die wenner van die mees onlangse Afrikanasiesbeker vir die daaropvolgende Sokker-Konfederasiebeker gekwalifiseer. Dié toernooi is in Maart 2019 egter deur FIFA geskrap.

Uitslae

wysig
Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Deelnemende lande
1957 Vlag van Soedan  Soedan Vlag van Egipte  Egipte 4–0 Vlag van Ethiopië  Ethiopië Vlag van Soedan  Soedan 3
1959 Flag of United Arab Republic  V.A.R. Flag of United Arab Republic  V.A.R. n/a Vlag van Soedan  Soedan Vlag van Ethiopië  Ethiopië 3
Jaar Land(e) Finale Derde plek wedstryd
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek
1962 Vlag van Ethiopië  Ethiopië Vlag van Ethiopië  Ethiopië 4–2 e.T. Flag of United Arab Republic  V.A.R. Vlag van Tunisië  Tunisië 3–0 Vlag van Uganda  Uganda 4
1963 Vlag van Ghana  Ghana Vlag van Ghana  Ghana 3–0 Vlag van Soedan  Soedan Flag of United Arab Republic  V.A.R. 3–0 Vlag van Ethiopië  Ethiopië 6
1965 Vlag van Tunisië  Tunisië Vlag van Ghana  Ghana 3–2 e.T. Vlag van Tunisië  Tunisië Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 1–0 Vlag van Senegal  Senegal 6
1968 Vlag van Ethiopië  Ethiopië Flag of the Democratic Republic of the Congo  DR Kongo 1–0 Vlag van Ghana  Ghana Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 1–0 Vlag van Ethiopië  Ethiopië 8
1970 Vlag van Soedan  Soedan Vlag van Soedan  Soedan 3–2 Vlag van Ghana  Ghana Flag of United Arab Republic  V.A.R. 3–1 Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 8
1972 Vlag van Kameroen  Kameroen Flag of the Republic of the Congo  Kongo 3–2 Vlag van Mali  Mali Vlag van Kameroen  Kameroen 5–2 Vlag van Zaïre  Zaïre 8
1974 Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Zaïre  Zaïre 2–2 e.T.
2–0 herhaling
Vlag van Zambië  Zambië Vlag van Egipte  Egipte 4–0 Flag of the Republic of the Congo  Kongo 8
1976 Vlag van Ethiopië  Ethiopië Vlag van Marokko  Marokko n/a Vlag van Guinee  Guinee Vlag van Nigerië  Nigerië n/a Vlag van Egipte  Egipte 8
1978 Vlag van Ghana  Ghana Vlag van Ghana  Ghana 2–0 Vlag van Uganda  Uganda Vlag van Nigerië  Nigerië 2–0 Vlag van Tunisië  Tunisië 8
1980 Vlag van Nigerië  Nigerië Vlag van Nigerië  Nigerië 3–0 Vlag van Algerië  Algerië Vlag van Marokko  Marokko 2–0 Vlag van Egipte  Egipte 8
1982 Vlag van Libië  Libië Vlag van Ghana  Ghana 1–1
7–6 n.S.
Vlag van Libië  Libië Vlag van Zambië  Zambië 2–0 Vlag van Algerië  Algerië 8
1984 Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus Vlag van Kameroen  Kameroen 3–1 Vlag van Nigerië  Nigerië Vlag van Algerië  Algerië 3–1 Vlag van Egipte  Egipte 8
1986 Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Egipte  Egipte 0–0
5–4 n.S.
Vlag van Kameroen  Kameroen Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 3–2 Vlag van Marokko  Marokko 8
1988 Vlag van Marokko  Marokko Vlag van Kameroen  Kameroen 1–0 Vlag van Nigerië  Nigerië Vlag van Algerië  Algerië 1–1
4–3 n.S.
Vlag van Marokko  Marokko 8
1990 Vlag van Algerië  Algerië Vlag van Algerië  Algerië 1–0 Vlag van Nigerië  Nigerië Vlag van Zambië  Zambië 1–0 Vlag van Senegal  Senegal 8
1992 Vlag van Senegal  Senegal Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 0–0
11–10 n.S.
Vlag van Ghana  Ghana Vlag van Nigerië  Nigerië 2–1 Vlag van Kameroen  Kameroen 12
1994 Vlag van Tunisië  Tunisië Vlag van Nigerië  Nigerië 2–1 Vlag van Zambië  Zambië Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 3–1 Vlag van Mali  Mali 12
1996
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 2–0 Vlag van Tunisië  Tunisië Vlag van Zambië  Zambië 1–0 Vlag van Ghana  Ghana 15
1998 Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso Vlag van Egipte  Egipte 2–0 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika Flag of the Democratic Republic of the Congo  DR Kongo 4–4
4–1 n.S.
Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso 16
2000 Vlag van Ghana  Ghana
Vlag van Nigerië  Nigerië
Vlag van Kameroen  Kameroen 2–2
4–3 n.S.
Vlag van Nigerië  Nigerië Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 2–2
4–3 n.S.
Vlag van Tunisië  Tunisië 16
2002 Vlag van Mali  Mali Vlag van Kameroen  Kameroen 0–0
3–2 n.S.
Vlag van Senegal  Senegal Vlag van Nigerië  Nigerië 1–0 Vlag van Mali  Mali 16
2004 Vlag van Tunisië  Tunisië Vlag van Tunisië  Tunisië 2–1 Vlag van Marokko  Marokko Vlag van Nigerië  Nigerië 2–1 Vlag van Mali  Mali 16
2006 Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Egipte  Egipte 0–0
4–2 n.S.
Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus Vlag van Nigerië  Nigerië 1–0 Vlag van Senegal  Senegal 16
2008 Vlag van Ghana  Ghana Vlag van Egipte  Egipte 1–0 Vlag van Kameroen  Kameroen Vlag van Ghana  Ghana 4–2 Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 16
2010 Vlag van Angola  Angola Vlag van Egipte  Egipte 1–0 Vlag van Ghana  Ghana Vlag van Nigerië  Nigerië 1–0 Vlag van Algerië  Algerië 16
2012 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee  Ekwatoriaal-Guinee/Vlag van Gaboen  Gaboen Vlag van Zambië  Zambië 0–0 e.T.
8–7 n.S.
Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus Vlag van Mali  Mali 2–0 Vlag van Ghana  Ghana 16
2013
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika Vlag van Nigerië  Nigerië 1–0 Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso Vlag van Mali  Mali 3–1 Vlag van Ghana  Ghana 16
2015 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee  Ekwatoriaal-Guinee Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 0–0 e.T.
9–8 n.S.
Vlag van Ghana  Ghana Flag of the Democratic Republic of the Congo  DR Kongo 0–0
4–2 n.S.
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee  Ekwatoriaal-Guinee 16
2017 Vlag van Gaboen  Gaboen Vlag van Kameroen  Kameroen 2–1 Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso 1–0 Vlag van Ghana  Ghana 16
2019 Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Algerië  Algerië 1–0 Vlag van Senegal  Senegal Vlag van Nigerië  Nigerië 1–0 Vlag van Tunisië  Tunisië 24
2021 Vlag van Kameroen  Kameroen Vlag van Senegal  Senegal 0–0 e.T.
4–2 n.S.
Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Kameroen  Kameroen 3–3
5–3 n.S.
Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso 24
2023 Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 2–1 Vlag van Nigerië  Nigerië Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 0–0
6–5 n.S.
Flag of the Democratic Republic of the Congo  DR Kongo 24
2025 Vlag van Marokko  Marokko 24
2027 Vlag van Kenia  Kenia
Vlag van Tanzanië  Tanzanië
Vlag van Uganda  Uganda
24

Titels verower

wysig
 
Beste uitslae van deelnemende lande
Titels Land Gewen in:
7 Vlag van Egipte  Egipte 1957, 1959, 1986, 1998, 2006, 2008, 2010
5 Vlag van Kameroen  Kameroen 1984, 1988, 2000, 2002, 2017
4 Vlag van Ghana  Ghana 1963, 1965, 1978, 1982
3 Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 1992, 2015, 2023
3 Vlag van Nigerië  Nigerië 1980, 1994, 2013
2 Vlag van Algerië  Algerië 1990, 2019
2 Flag of the Democratic Republic of the Congo  DR Kongo 1968, 1974
1 Vlag van Ethiopië  Ethiopië 1962
1 Vlag van Marokko  Marokko 1976
1 Flag of the Republic of the Congo  Kongo 1972
1 Vlag van Senegal  Senegal 2021
1 Vlag van Soedan  Soedan 1970
1 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 1996
1 Vlag van Tunisië  Tunisië 2004
1 Vlag van Zambië  Zambië 2012

Eerste deelnames

wysig
 
Lande volgens deelnames
 
Lande volgens hul beste prestasie
Jahr Eerste deelname
1957 Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Ethiopië  Ethiopië Vlag van Soedan  Soedan
1959 (Flag of United Arab Republic  V.A.R.)
1962 Vlag van Uganda  Uganda Vlag van Tunisië  Tunisië
1963 Vlag van Ghana  Ghana Vlag van Nigerië  Nigerië
1965 Flag of the Democratic Republic of the Congo  DR Kongo Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus Vlag van Senegal  Senegal
1968 Vlag van Algerië  Algerië Flag of the Republic of the Congo  R Kongo Vlag van Uganda  Uganda
1970 Vlag van Guinee  Guinee Vlag van Kameroen  Kameroen
1972 Vlag van Kenia  Kenia Vlag van Mali  Mali Vlag van Marokko  Marokko Vlag van Togo  Togo
(Flag of the Republic of the Congo  VR Kongo) (Vlag van Zaïre  Zaïre)
1974 Vlag van Mauritius  Mauritius Vlag van Zambië  Zambië
1976
1978 Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso
1980 Vlag van Tanzanië  Tanzanië
1982 Vlag van Libië  Libië
1984 Vlag van Malawi  Malawi
1986 Vlag van Mosambiek  Mosambiek
1988
1990
1992
1994 Vlag van Gaboen  Gaboen Vlag van Sierra Leone  Sierra Leone
1996 Vlag van Angola  Angola (Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso) Vlag van Liberië  Liberië Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
1998 Vlag van Namibië  Namibië
2000
2002
2004 Vlag van Benin  Benin Vlag van Rwanda  Rwanda Vlag van Zimbabwe  Zimbabwe
2006
2008
2010
2012 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee  Ekwatoriaal-Guinee Vlag van Botswana  Botswana Vlag van Niger  Niger
2013 Vlag van Kaap Verde  Kaap Verde
2015
2017 Vlag van Guinee-Bissau  Guinee-Bissau
2019 Vlag van Burundi  Burundi Vlag van Madagaskar  Madagaskar Vlag van Mauritanië  Mauritanië
2021 Vlag van Comore-eilande  Comore-eilande Vlag van Gambië  Gambië
2023 geen

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig
  • (ar) (en) (fr) Amptelike webwerf
  • (en) "African Cup of Nations". Encyclopædia Britannica. Besoek op 11 Februarie 2024.